Rustic Butler Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine N - Jul 2024
Algehele gradering
Sal hulle vir seker aanbeveel!
Werner O - Jun 2024
Algehele gradering
Die kuier in die Laeveld was fantasties.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Karen K - Jun 2024
Algehele gradering
Ons kom binnekort terug om weer lekker te kuier.
Willie D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Dankie vir Annelize, Barbara en die personeel.
Rinie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike, gerieflike en veilige verblyf.
Jan M - Mei 2024
Algehele gradering
Beste in 'n langtyd.
Elaine L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike vewelkoming en afsaal na 'n lang reis.
Arina M - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
David M - Nov 2023
Algehele gradering
Niks beter om buite te sit en die stilte te ervaar en om jou dag af te sluit nie.
Christiaan Johannes J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goeie keuse vir verblyf.
Linda V - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam mooi omgewing.
Thinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Thinus
Dit was so maklik om julle te he as gaste.
Dankie
Annelize
Henu C - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies.
Helani N - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en alles wat jy nodig het!
Arina M - Jun 2023
Algehele gradering
Bo verwagting.
Lees meerRonel T - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Deon S - Jul 2023
Algehele gradering
Jou huis weg van jou huis!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Deon
Gaste soos julle maak die gastehuis 'n lekker besigheid.
Groetnis en vrede
Geustyn V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte bed en breakfast!
Sandra D - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste tuin.
Antonette C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Antonette. Ek ons sal julle aanbeveel vir fantastiese gaste.
Cheryl F - Mei 2022
Algehele gradering
We travelled to White River to attend the Winter Sports Festival at Penryn College.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Thank you Cheryl. It was lovely having you here. Pity the girls could not play the Saturday game.
Be blessed and I hope to see you again.
Annelize
Nickie N - Des 2021
Algehele gradering
Het weereens heerlik gebly. Dankie Rustic Butler!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Ag dankie Nicki.
Dit is maklik om 'n goeie gasvrou te wees vir sulke oulike mense soos julle!
Lekker dag en wees geseënd.
Anna H - Nov 2021
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dit was lekker om julle hier te kon huisves.
Dominique F - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable stay.
John E - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable night's stay. Friendly owner and staff.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Thanks so much for your lovely review. It's always a pleasure.
Erik V - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende mense-mense met 'n hart vir ander mense.
Allan N - Okt 2019
Algehele gradering
Ons verblyf by Rustic Butler B&B was wonderlik, met baie vriendelike en effektiewe diens.
Lees meerRustic Butler Guest House se terugvoer
Hallo Jolanda
Baie dankie vir jul pragtige woorde. Dit maak my hart baie bly as ek hoor dat mense lekker by ons gekuier het.
Groete en vrede vir jou en jou geliefdes.
Ons hoop om julle weer te sien.
Annelize
Nickie N - Sep 2019
Algehele gradering
Het so lekker gebly!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie Nickie.
Julle is sulke oulike mense, dit was 'n plesier.
Geseënde dag vir jou.
Marelize B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en goed toegeruste gastehuis in 'n stil omgewing.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie, Marelize. Julle is sulke oulike mense en dit was 'n plesier om julle te huisves.
Groete en vrede,
Rustic Butler B&B
Wanda V - Jun 2019
Algehele gradering
Meer as wat verwag was!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie
Dit was vir ons lekker om julle hier te hê.
Groete en vrede en dankie vir die pragtige kommentaar.
Annelize en Barbara
Magda P - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en heerlike verblyf.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Magda
Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete en vrede
Gerda F - Mrt 2019
Algehele gradering
All was perfect but Wi-Fi connection was terrible and they need to do something about it. Was not able to do any work.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Sorry about that - we try our best but we are limited to what Telkom can do for us.
Hendrik P - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige, ruim kamer en badkamer, toegerus met alles wat mens nodig het. 'n Baie aangename ervaring.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Rene
Julle is oulike mense en dit was heerlik om lekker te gesels.
Groetnis
Dimitri D - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Vernon K - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker, net te kort.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Vernon, dit was lekker om julle hier te hê.
Lida B - Mei 2018
Algehele gradering
Alles wat soos verwag en meer!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie liewe Vernon, julle is bitter oulike mense ook. Kom gou weer.
Brenda V - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie Brenda - dis alles te danke aan my oulike persoonlike assistent, Juliana.
Sy het hard gewerk om julle gelukkig te hou.
Ek hoop om julle weer binnekort te sien - jul fietsrak is nog hier.
Lekker dag verder vir julle almal.
Groetnis
Annelize
Vanessa E - Mrt 2018
Algehele gradering
Best B&B in Witrivier.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie liewe Vanessa,
Julle was heerlike gaste om te hê en 'n plesier om te huisves.
Reis veilig en geluk en vrede vir julle.
Annelize
Santie V - Feb 2018
Algehele gradering
Puik verblyf!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie liewe Santie. Jy is 'n ster.
Daniel B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en die ontvangs laat 'n mens welkom voel.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie Daniel. Hoop ons sien jou gou weer.
Phill G - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie Jenny - dit was ook lekker om sulke vriendelike mense soos julle twee te huisves.
Sheila S - Sep 2017
Algehele gradering
Annelize was baie vriendelik en gasvry.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Goeiedag Sheila,
Jy was 'n wonderlike gas, gemaklik en baie vriendelik. Ek hoop om jou weer te sien.
Groetnis en vrede
Annelize
Gert E - Sep 2017
Algehele gradering
Goed.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Beste Gert,
Dit was lekker om julle ook te leer ken. Ek kry sommer so 'n warm gevoel as ek hoor dat my gaste hul verblyf geniet het. Ons is baie trots op ons ontbyte en maak nooit twee dae in 'n ry dieselfde ontbyt nie.
Groete en vrede vir julle,
Annelize
Mari F - Jul 2017
Algehele gradering
Puik verblyf!
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Johannes dit was ook lekker om so 'n interessante mens soos jy te leer ken. Ek hoop jy bring nog van jou oorsese gaste om hier te kom kuier.
Groetnis.
Lolla K - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Ai dankie Lolla - en wat 'n oulike familie is julle nie!?
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek was so spyt ek kon nie klein Louw optel en opsoen nie!!
Groete en vrede vir julle
Annelize
Sannelie V - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtig en vriendelike atmosfeer.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Sannelie
Dis maklik om 'n gastehuis te bedryf met sulke oulike mense soos julle.
Groete vrede
Isabela N - Jul 2017
Algehele gradering
The home is lovely, well appointed, secured and last but not least comfortable.
Vicky W - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Lees meerRustic Butler Guest House se terugvoer
Hallo Vicky,
Ek is baie bly dat julle kom kuier het en is vreeslik bly dat julle die ontbyte geniet het.
Julle is 'n oulike paartjie en jy het 'n pragtige dogtertjie.
Ek is baie jammer oor beide die gevalle en ek kan jou verseker dat dit nie die norm is by Rustic Butler nie. Baie dankie dat jy my wel sê en ek kan jou verseker dat ek beslis 'n skerp oog daaroor gaan hou.
Wat die wynglase betref, 'n mens mag nooit uit 'n stowwerige wynglas wyn drink nie, dis is 'n sonde. Ek sal graag vir julle 'n komplimentêre bottel wyn wil stuur.
Baie jammer weereens.
Groetnis,
Annelize
Markus G - Jul 2017
Algehele gradering
Our stay was absolutely amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was ongelooflik.
Die personeel het my sommer gehelp om 'n romantiese ontbyt vir my vrou gereed te kry. Hulle is tops.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, Markus.
Julle is so 'n oulike paartjie en so vreeslik lief vir mekaar. Hou vas daaraan elke dag van jul lewens saam.
Groetnis en vrede.
Annelize
Schalk T - Okt 2016
Algehele gradering
Lekke rustig.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Schalk - dit was lekker om jou en jou oulike ouers te ontmoet. Jou kinders is pragtig en jy is geseënd om nog jou ouers te hê. Groete en vrede vir jou en jou geliefdes.
Annelize
Juliana L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustige, netjiese en veilige omgewing met baie vriendelike eienaar.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Dankie Juliana - ons het sommer lekker saam met julle ook gekuier.
Vrede vir julle.
Annelize
Jaco S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Rustic Butler Guest House se terugvoer
Hallo Jaco
Ek is jammer dat die laat ontbyt jou nie gepas het nie.
Ek gaan summier my ontbyttye op naweke na 8 uur toe verander.
Groete en vrede
Annelize
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang