Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Butler Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sohané L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklik, sorgvry en gasvry. Dit was 'n groot plesier om by Rustic Butler te bly. Daar was soveel klein detail wat hulle ingesluit het, soos 'n botteltjie water en 'n skemerkelkie by ons aankoms wat ons werklik welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal hulle vir seker aanbeveel! Pragtige skoon gastehuis, perfek geleë met alles wat 'n mens nodig het. Glad nie beknop nie, groot genoeg om gemaklik rond te beweeg. Kliëntediens was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Die kuier in die Laeveld was fantasties. Dit was regtig die geld werd. Ons het baie lekker gebly en dit was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons kom binnekort terug om weer lekker te kuier. Wat 'n lekker plek! Ons het te lekker hier gebly. Pragtig, vriendelik, heerlike kos. Ons kom kuier beslis vinnig weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het lekker gebly. Dankie vir Annelize, Barbara en die personeel. Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelike, gerieflike en veilige verblyf. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het heerlik gebly. Ons sal hulle definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlike vewelkoming en afsaal na 'n lang reis. Heerlik skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Beste in 'n langtyd. Dit was baie lekker en skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arina M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf. Rustic Butler Guest House is my nommer een keuse as ek Witrivier besoek. Die gastekamer beskik oor alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Welkome ontvangs deur die bestuurders / gasvrou(ens).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATtCEojsmjP5fX31jLF1JgbkxmJWJNQkkiQoDWLUo6EPEvftRW3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 24 Eland Road Parkville 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.322093862967 31.005328924603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang