Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Butler Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustic Butler Guest House is perfek geleë in 'n woonbuurt in Witrivier. Die gastehuis is naby die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon en die water water van Maputo, en naby die stad Mbombela (Nelspruit).

Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 12 gaste aangebied. Die eenhede bestaan uit 'n Standaarddubbelkamer, Luukse Koningkamer en 'n Kothuis. Alle eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers, WiFi, stoepe en privaat ingange. Ander geriewe in die kamer sluit sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die gastehuis word nie deur beurtkrag geraak nie, want 'n omsetter en batterystelsel is geïnstalleer.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en lughawe-pendeldienste in. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste kan voëlkyk, fietsry, bergfietsry en perdry in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nadine N
Gesin met tieners
5.0
Sal hulle vir seker aanbeveel! Pragtige skoon gastehuis, perfek geleë met alles wat 'n mens nodig het. Glad nie beknop nie, groot genoeg om gemaklik r...
Sien meer
Jul 2024
Werner O
Gesin met klein kinders
5.0
Die kuier in die Laeveld was fantasties. Dit was regtig die geld werd. Ons het baie lekker gebly en dit was baie skoon en netjies.
Jun 2024
Karen K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom binnekort terug om weer lekker te kuier. Wat 'n lekker plek! Ons het te lekker hier gebly. Pragtig, vriendelik, heerlike kos. Ons kom kuier be...
Sien meer
Jun 2024
Willie D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Dankie vir Annelize, Barbara en die personeel. Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Dankie.
Apr 2024
Rinie B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike, gerieflike en veilige verblyf. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het heerlik gebly. Ons sal hulle definit...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustic Butler Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATtCEojsmjP5fX31jLF1JgbkxmJWJNQkkiQoDWLUo6EPEvftRW3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 24 Eland Road Parkville 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.322093862967 31.005328924603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang