Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Dune Guest Suites

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Value for money. The accommodation was clean, modern and centrally situated. The host was friendly, would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Thanks, hope to see you again soon!

Noleen A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Die kuier was rustig en veilig. Ideaal vir 'n ontspanne wegbreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer!

Anne-marie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Mooi, skoon, vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het vroeg inligting gestuur en ons vriendelik verwelkom. Die plek is baie mooi en ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie, Anne-marie. Julle is welkom om ons enige tyd te besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5632a4ca6b5993e1d848361b9ea1a4dbd098ce4067480a1dfb96a7ec42da917ddf9436c37ee9c4dfcd8734e16a40aca62ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.082206 24.910879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang