Rustic Dune Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustic Dune Guest Suites is in Astonbaai, 'n kusvoorstad in die Oos-Kaap, geleë. Hierdie selfsorgeenhede is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat naby die see wil wees. Die eenhede is op die grondverdieping van die hoofhuis geleë en word met trappe bereik (geen hysbak).
Rustic Dune bied verblyf in 3 kenmerkende suites met lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede het ook 'n slim-TV met DStv (Eenheid 1 en 3) en gratis WiFi. Daar is ook sonkrag en die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die verblyf is minder as 1 km vanaf Astonbaai-strand, 5 km vanaf Jeffreysbaai en 1,5 km vanaf Marina Martinique geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dalene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Rustic Dune Guest Suites het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang