Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Farm Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Rustic Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adri S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Dit was lekker, vir seker 'n plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel!

Die omgewing is pragtig, die mense vriendelik en behulpsaam, en die kamer het aan al die vereistes voldoen! Ons het so welkom gevoel. Dankie!

Carmen H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Ek het baie bevredigende verblyf gehad by Rustic Farm Stay in Lydenburg. Die.

Ons het baie lekker gebly.

Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Comfortable, peaceful, great value.

The stay was wonderful. The host was very friendly and kind and would recommend it to anybody that wants a nice and quiet stay with beautiful views.

Kobus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Een van die lekkerste kuier en oornag in baie baie jare!

Christo en Lizette het ons dadelik tuis laat voel op die plaas. Selfs ons hondjie is bederf met water en 'n bakkie koekies in die kamer. Ons sal beslis weer gaan kuier, want mens is nie net gaste daar nie. Ons word op die hande gedra. Voorwaar hartsmense!

Jan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit voel soos by familie, lekker gesels lekker kos maak.

Toe ek instap voel dit soos huis.

Johann C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Rustige plaas atmosfeer met vriendelike eienaars.

Het baie lekker gebly. Soos uit terugvoering gesien word, het ek ligging en veiligheid nie groot punt gegee nie, maar dit maak geensins dat jy nie hier wil kom bly nie. Die vriendelike ontvangs en skoon netjiese kamers maak op vir die pad wat nie na wense is nie. As jy lus het vir die rustige plaasgevoel, is dit vir seker 'n aanbeveling om te gaan bly. Heerlike braai plek en kombuis om lekker te kuier!

Annemarie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Home away from home. Real farm feeling with pleasant hosts.

Hosts were very helpful and made us feel as part of the family. The room was neat and clean, and the kitchen had more than enough of everything. We had an excellent experience and will definitely be back again.

Magda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Fantasties.

Vriendelike diens en die ekstra myl word gestap om te help waar hulle kan.

Michelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Die lekkerste tydjie gehad. Sal dit definitief aanbeveel vir almal.

Die diens was baie goed en die gasvrou was uitstekend. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Hein F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein F

Lovely little farmstay. Very friendly owners and a great atmosphere.

Lovely place to stay.

Chris D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Very pleasant farm stay with unexpectedly good rooms. Great service, a bit out of the way.

Service was great, the hostess Lizette is very friendly and she's very accommodating. The braai and kitchen areas are great and the farm has a great peaceful vibe, nice if you don't want the noise of the town. The rooms were really neat and the showers/en-suite bathroom was surprisingly big and nice. We loved our stay, would stay there again.

Monique V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Dit was baie mooi en skoon gewees. Ons is met vriendelikheid ontvang.

Die plekkie is baie mooi en skoon. Daar is alles wat nodig is in die plekkie. Die kamer is groot en daar is meer as genoeg plek. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mosterthoek CC1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b1a2f44c4f05194b7f63a058cb09c8593f57dca5bf494c70dd446002dd749a160ec729464eda62cf0d1d5dac0b0b38b834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Mosterthoek CC1 Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.068210155384 30.391543332252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang