Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Forest Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Rustic Forest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Antoinette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Pragtige eenheid.

Pragtige ten volle toegeruste eenheid. Heerlike groot bed en al die geriewe wat mens nodig kan kry. Baie netjies en skoon.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit is presies waarna ons strewe, gelukkig kliënte wat waarde vir hulle geld kry.

Rustic Forest Guest House
Ap V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies en veilig, en ons sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Ja, ons het heerlik gebly!

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word so waardeer.

Rustic Forest Guest House
Mahomed K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K

Peaceful and very comfortable, neat and clean.

Excellent accommodation, very neat, clean and comfortable.

Chantelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Rustig en baie netjies.

Pragtige plek. Baie netjies, skoon en veilig. Sal vir seker weer by julle kom oornag en aanbeveel vir al my vriende. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Dankie Chantelle, die terugvoer maak dit net 'n plesier om in die bedryf te wees. Dankie.

Rustic Forest Guest House
Sonja L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Lekker geslaap.

Baie dankie, ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou en alles was 100%.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Dankie, Sonja. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Rustic Forest Guest House
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Shulize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shulize C

Fantasties! Sal Rustic Forest Guest House verseker aanbeveel.

Fantasties! Lieflik skoon, netjies en uiters gemaklik, met alles wat nodig was vir ons oornag verblyf, en meer. Sal Rustic Forest Guest House verseker aanbeveel. Baie dankie!

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, dit word opreg waardeer. So bly julle was gemaklik gewees en dat julle alles wat julle nodig gehad het, daar gevind het.

Rustic Forest Guest House
Peter K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Sal vir enige persoon aanbeveel.

Skoon, netjies en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het - bonus dat daar krag is met beurtkrag.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien

Rustic Forest Guest House
Sandra E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Rustig en smaakvol.

Die gastehuis is in 'n stil, netjiese woonbuurt. Die eenheid is smaakvol en skoon, alles voel nuut. Die kamer is ook lekker ruim. Vriendelike ontvangs van die eienaars. Daar was meer as genoeg koffie en tee, asook beskuitjies en 'n sjokolade-bederfie. Sal definitief weer by Rustic Forest oorbly. Daar is ook solar so ons het nie eens geweet van loadshedding nie.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Sandra vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Rustic Forest Guest House
Dewet M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet M

Maklik en lekker.

Baie positiewe ervaring.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie Dewet vir die terugvoer, dit maak dit werd om aan te gaan waarmee ons besig is. vertrou ons gaan julle wer sien. groete Ansie

Rustic Forest Guest House
Peter K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Aangenaam, voldoen aan al ons behoeftes.

So skoon, netjies en gerieflik, vriendelike ontvangs, baie goeie waarde vir geld, sal verseker aanbeveel!

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. So bly as julle tevrede was. Hoop om gou weer te sien.

Rustic Forest Guest House
Izell K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izell K

Rustig.

Rustige oornagplek tot reis voortgesit is.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Rustic Forest Guest House
Nico B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Goeie diens. Vriendelik. Silwerskoon en netjies.

Baie lekker gebly ons besoek aan Bloemfontein 'n goeie ervaring gemaak.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Dit word waardeer.

Rustic Forest Guest House
Hubertus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubertus V

Weekend visit.

The accommodation is very pleasant and quiet. I loved the 7 dams nature reserve right on the doorstep for a beautiful walk.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Thanks, Hubertus, for your positive review.

Rustic Forest Guest House
Mariechen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen B

Baie lekker geslaap, lekker stil omgewing. Alles baie netjies en skoon.

Ons het verwag om ontbyt te ontvang vir die prys van R700 per nag wat ons betaal het. Die internet-advertensie is baie verwarrend (Vanaf R630 per eenheid). Toe ons verneem na die tyd van ontbyt, is ons meegedeel dat die prys nie ontbyt insluit nie. Die eienaar was toe bereid om R630 te neem vir die finale betaling, maar ons het die volle R700 betaal, aangesien dit die bedrag was waarop ons ooreengekom het. Die badkamer kan meer volledig beskryf word, naamlik dat daar slegs 'n stort is en geen bad. Ek moes daarna verneem.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Rustic Forest Guest House
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Puik!

Hartlik ontvang deur gasvrou. Eenheid baie netjies. Sal weer daar tuisgaan! Kan Rustic Forest met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering word opreg wardeer.

Rustic Forest Guest House
Zanda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanda V

Baie netjiese, moderne en skoon plekkie.

Oulike uitleg en modern toegerus.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons in gasvryheids bedryf floreer op ons gaste se terugvoer en strewe daarna om altyd ons diens 100% te hou. Wil glo ons gaan julle vorentoe weer sien.

Rustic Forest Guest House
Lottie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie D

Gasvrye mense. Ons is baie hartlik verwelkom.

Wonderlike plek om by tuis te gaan. Baie rustig, skoon en vriendelike diens ontvang van Ansie en haar man. Sal vir seker enige tyd weer daar tuisgaan. So tuis gevoel soos by my eie huis.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek kan nie wag om julle weer te ontvang nie.

Rustic Forest Guest House
Hannes S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Jy sal ver moet soek om beter waarde vir geld te kry!

Baie professioneel ontvang deur Ansie, uiters netjies en goed ingerigte verblyf. Stil area met veilige parkering. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruik maak sou ek weer in Bloemfontein moet oornag. Weereens baie dankie aan Ansie vir die gasvryheid!

Julestie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julestie B

Netjies en rustig.

Baie skoon en netjies.

Rustic Forest Guest House se terugvoer

Dankie. Word opreg waardeer.

Rustic Forest Guest House
Anelize J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

Die gastehuis is jou huis weg van die huis.

Ansie en Frikkie het ons hartlik welkom laat voel.

Louise P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Die eienaars stap daardie ekstra myl vir hulle gaste. Die kamer is baie netjies en skoon. Daar is daardie ekstras wat jy nie sommer in enige gastehuis kry nie. Geen kostes is ontsien om hierdie verblyf in te rig nie. Die kraakvars beddegoed was 'n plesier om in te slaap. Die afdak voor die kamer is baie gerieflik. Dit was geen probleem om in die reën by die kamer uit te kom nie en dit is ook 'n baie veilige omgewing. Vir die gaste wat hou van privaatheid is hierdie die perfekte plek.

Ancois S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois S

Ruim, netjiese en gemaklike verblyf!

Die kamer is mooi en lekker ruim. Alles was skoon en netjies. Diens was baie goed.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc79126514ed62fa44100e79bca9a92f00407d63e565420b851c6c9f531f15768636701d1fc96bb5d511e33f46ebede12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang