Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Forest Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nico S
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap in Bloemfontein Heerlike plek in stil woonbuurt met koninggrootte bed. Goeie kommunikasie, ek kon twee honde wat saamgereis het, saam inboek. Almal het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie vir terugvoer. Ons waardeer dit.

Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly en geslaap. Verskriklike oulike gastehuis met alles wat nodig is. Pragtige gastehuis wat ek beslis sal aanbeveel. Skoon, netjies, al my verwagtinge oortref. 10 uit 10 vir volledige, goed toegeruste kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie. Ons probeer ons bes en maak verbeterings aanmekaar.

Suzanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Clean, safe, affordable. Nice place to stay. Clean, safe, beautiful room to rent. We had a good stay and would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks, we appreciate it.

Jodene C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netjies maar hittig. Die verblyf was netjies en skoon. Al probleem was dat die lugverkoeling nie na 12 pm gebruik kan word nie. Dit was ongelooflik warm en daarom was slaap maar min en ongemaklik. Die lugverkoeling kon eers weer vanaf 5 am gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Peet N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustige verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies, skoon en goed toegeruste plek. Mooi dekor en tuin. Veilige en rustige omgewing. Sal enige tyd aanbeveel en eerste op lys vir volgende rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Onvergeetlik. Pragtige, skoon en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, sulke terugvoer maak dat ons nog meer wil doen.

Laudi G
1 nag
5.0
Des 2024

Beveel aan. Fantastiese diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacklene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Would definitely recommend it. It was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks, Jacklene. Highly appreciated!

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige eenheid. Pragtige ten volle toegeruste eenheid. Heerlike groot bed en al die geriewe wat mens nodig kan kry. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie vir die terugvoer. Dit is presies waarna ons strewe, gelukkig kliënte wat waarde vir hulle geld kry.

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies en veilig, en ons sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ja, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word so waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc79126514ed62fa44100e79bca9a92f00407d63e565420b851c6c9f531f15768636701d1fc96bb5d511e33f46ebede12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang