Rustic Forest Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette V - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige eenheid.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Dit is presies waarna ons strewe, gelukkig kliënte wat waarde vir hulle geld kry.
Ap V - Jul 2024
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek, baie netjies en veilig, en ons sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word so waardeer.
Mahomed K - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful and very comfortable, neat and clean.
Chantelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Dankie Chantelle, die terugvoer maak dit net 'n plesier om in die bedryf te wees. Dankie.
Sonja L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Dankie, Sonja. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Shulize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties! Sal Rustic Forest Guest House verseker aanbeveel.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, dit word opreg waardeer. So bly julle was gemaklik gewees en dat julle alles wat julle nodig gehad het, daar gevind het.
Peter K - Aug 2023
Algehele gradering
Sal vir enige persoon aanbeveel.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien
Sandra E - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en smaakvol.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Sandra vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Dewet M - Apr 2023
Algehele gradering
Maklik en lekker.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie Dewet vir die terugvoer, dit maak dit werd om aan te gaan waarmee ons besig is. vertrou ons gaan julle wer sien. groete Ansie
Peter K - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam, voldoen aan al ons behoeftes.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. So bly as julle tevrede was. Hoop om gou weer te sien.
Izell K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Nico B - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie diens. Vriendelik. Silwerskoon en netjies.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Dit word waardeer.
Hubertus V - Des 2021
Algehele gradering
Weekend visit.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Thanks, Hubertus, for your positive review.
Mariechen B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, lekker stil omgewing. Alles baie netjies en skoon.
Lees meerRustic Forest Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Puik!
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering word opreg wardeer.
Zanda V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjiese, moderne en skoon plekkie.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons in gasvryheids bedryf floreer op ons gaste se terugvoer en strewe daarna om altyd ons diens 100% te hou. Wil glo ons gaan julle vorentoe weer sien.
Lottie D - Des 2019
Algehele gradering
Gasvrye mense. Ons is baie hartlik verwelkom.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek kan nie wag om julle weer te ontvang nie.
Hannes S - Sep 2019
Algehele gradering
Jy sal ver moet soek om beter waarde vir geld te kry!
Julestie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Rustic Forest Guest House se terugvoer
Dankie. Word opreg waardeer.
Anelize J - Mrt 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is jou huis weg van die huis.
Louise P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Lees meerAncois S - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, netjiese en gemaklike verblyf!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang