Rustic Hill Accommodation
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 4 gaste( 2 groot mense en 2 kinders) Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n 2 enkelbedens in die sit area wat ideaal vir kinders is. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met Netflix. Die eet area het 'n etenstafel waar gaste hul etes kan geniet. Ons verskaf ongelukkig nie handdoeke nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie is in 'n rustige natuurreservaat en geen musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens in die sitarea, die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die instansie is in 'n rustige natuurreservaat en geen musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 2 enkelbeddens wat ook as 'n sitarea dien. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die stoep het 'n braai-area en 'n sitarea waar gaste langs die braai kan uitspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die instansie is in 'n rustige natuurreservaat en geen musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het plek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbok-keeroomstraat 5, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang