Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Hill Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Rustic Hill Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Glynis L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis L

Will book again.

Perfect for what we needed, cute and neat, friendly service.

Caitlin L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin L

Welcoming staff, great location. Close to Club Mykonos.

Great location, facilities and friendly staff.

Liezel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Dit was 'n wonderlike plekkie, die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly, sal dit definitief weer bespreek vir 'n volgende keer.

Craig G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig G

Great location, safe, looks exactly like the pictures.

Good location, clean accommodation, very safe, friendly host.

Roeben E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roeben E

Baie lekker en naby aan alles.

Ons het baie lekker gebly en die plekkie is regtig baie lekker vir kinders. Dit is ook baie naby aan alles. Die fotos beskryf nie die plekkie soos dit moet nie. Dit is baie beter as wat die fotos die plek beskryf.

Penny I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penny I

Quiet, pretty, comfortable. Good.

Our host was great. Our arrival times changed, and I got lost. I also left things behind on vacating, and was contacted to collect my things. Peaceful, candles for load shedding, comfortable. Lovely stay.

Stephen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen M

All was good except one small bed that's broken.

We enjoyed everything, the space and treatment.

Andre O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie rustig.

Baie lekker plek met alles wat nodig is. Vriendelike mense. Mooi uitsigte.

Charlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Die plek is baie netjies en die kliëntediens was puik.

Ons het dadelik welkom gevoel en goeie diens gekry. Die plek is baie netjies en presies wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Die ligging is perfek met mooi blomme en springbokkies rondom jou.

Beverley H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley H

A relaxed getaway.

The furnishings were within the theme of a beach holiday setting, and the amusements for the children included a trampoline, jungle gym and tennis court. The hosts were always nearby and willing to help, while giving us a sense of our own space. The environment of Langebaan has a feeling of wide open spaces and plenty of nature that is indigenous to the area. I really felt rested after our short but happy stay.

Yusuf B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf B

Baie aangenaam.

Ontvangsdame Melissa is baie vriendelik. Die area is baie rustig. Plekkie is baie groter as wat ek verwag het.

Shareefa W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareefa W

Amazing.

Beautiful accommodation, best service, and an absolutely amazing weekend away. Thank you. See you soon again.

Riaan F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Gerieflik en rustig!

Die nuwe toevoegings (eenhede 4 en 5) is wonderlik. Die stoepie met onderdakbraai is 'n absolute wenner. Parkering reg by die stoep maak dit so gemaklik. Die rustige area is presies wat ons soek. Ons het heerlik gebly en sal beslis terug wees. Een voorstel is dat daar nog hake of relings in die badkamer opgesit word vir handdoeke en/of klere. Die eenheid was netjies en skoon met ons aankoms en Melissa het selfs gereël dat die eenheid weer skoongemaak word halfpad deur ons verblyf teen geen ekstra koste nie. Dankie Melissa!

Jay M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay M

Great stay with all the facilities required for a B&B.

Had a wonderful stay.

Danie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Skoon, netjies en veilig.

Baie mooi skoon en baie veilig en die ligging is perfek. Naby alles.

Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Onderhoud is skokkend.

Afwerking baie swak. Nr 3 se kamerdeur kan nie toemaak nie. Wasbak in badkamer verstop en toilet loop aanmekaar. Nr 2 se toiletsitplek is gebreek. Ongewaste breekware in kas. Stukkende ou meubels staan buite rond.

Rustic Hill Accommodation se terugvoer

Sjoe ek is geskok, dat julle so slegte resensie gee. Onderhoud is skokkend? Wat bedoel julle daarby? Afwerkings baie swak? Daar is fotos van hoe my units lyk op die besprekingsblad, die afwerkings van my units is volgens ons tema (Rustic) gemaak. Unit 3 se deur kan toemaak, as jy laat weet het kon ek jou gou kom wys het .Wasbakke het almal gevloei so as jy laat weet het kon ek gou kom kyk het. Die toilet wat jy van praat wat aanmekaar loop, hak partykeer vas so ek kon ook as jy iets gese het vir jou gese het dit hak net vas, so dis nie so groot probleem nie. Ek kon ook vir julle die bediende gestuur het as julle laat weet . Ek het aangeneem julle het n baie lekker tyd, nadat julle Saterdag middag vra of julle 12 uur Sondag kan uitboek. En dat as daar enige iets vout was my nie gevra het om te kom kyk nie. Ek sou met liefde kom kyk het en enige probleme dadelik uitgesorteer het. Die toilet sitplek het ek gesien was gebreek toe julle weg was, maar niks gese nie.(ongelukke gebeur) Dit was nie gebreek voor julle ingeboek het nie. Dit sou baie wardeer gewees het as jy dadelik met my gekommunikeer het oor dinge wat pla, en my nie laat dink het julle kuier lekker nie. Ek hou daar van om my gaste gelukkig te hou en sal enige iets doen vir hulle. Hoop om julle weer te sien. Lekker daggie verder.

Rustic Hill Accommodation
Nisha L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisha L

What a wonderful stay we had. service beyond expectation 5-star service.

The owner Melissa is such a helpful and friendly person, she actually makes you feel at home. We loved our stay, the view, the accommodation, the facilities. Thank you, Melissa, for making us feel at home. Definitely booking this place again.

Shirlay L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirlay L

Baie lekker en rustig. Sal enige tyd weer gaan, net wat die siel nodig het.

Plekkie is baie netjies en goed ingerig, sal net verkies dat daar 'n sitbank moet kom maar andersins is alles in orde.

Asharaf M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asharaf M

Awesome.

Awesome, we love the place a pool would have been ideal for the kids, thanks.

Lindy W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy W

Home away from home.

Sal vir seker hierdie plekkie aanbeveel.

Riaan F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan F

Gerieflike en baie netjiese wooneenheid. Rustige area. Baie lekker gebly.

Die braai-area wat gedeel word met ander gaste is nie ideaal nie in vergelyking met ander soortgelyke eenhede (bv. steenbokkie wat net oorkant die pad geleë is) in dieselfde prysklas. Min privaatheid in die opsig. Verder is die oop braaiplek regtig nie geskik vir Langebaan se wind nie.

Warren H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Warren H

No noise, no towels, no milk.

Rooms were comfortable, and host was friendly. We had planned to have a braai and play board games but after being told we could not make any noise, we went out for the evening.

Irma C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Irma C

Gemiddeld.

Bedrag betaal regverdig nie die verblyf nie.

Monique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

I had a lovely stay.

I would definately go back.

Nicolene B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

'n Heerlike naweek langs die pragtige Weskus!

Dit is 'n baie netjiese plekkie en alles wat jy nodig mag kry is beskikbaar. Pragtige omgewing en die rustigheid is net wat ons nodig gehad het!

France-leen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
France-leen V

Fantasties.

Dit is baie rustig, netjies en veilig. Sal beslis weer gaan.

Neil D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Very pleasant stay, value for money.

Accommodation met all expectations.

William D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William D

We had a pleasant stay, the place was neat and fresh and clean.

Only 2 points to consider: A curtain on patio door, because you can see right through with children sleeping in living room. Children felt very exposed. Misleading statement. “The lounge has comfortable couches …”. There are no couches in lounge.

Rustic Hill Accommodation se terugvoer

Hi there, firstly thank you for choosing Rustic Hill Accommodation for your stay. We have attended to the details mentioned in your review.
Hope to see you back soon , and this time it will be a better stay.

Rustic Hill Accommodation
Yentl B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yentl B

Best for those who explore outside of the accommodation or for solo travellers.

Very clean and safe, ideally located close to stores and the town, but the accommodation itself is small and provides only basic amenities. Would work best for those who plan to explore outside the accommodation. The Wi-Fi wasn't working but may be due to the storm in the area during our stay.

Marion P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P

We had a very pleasant stay at Rustic Hill.

The unit was neat/clean and cozy. We will definitely recommend Rustic Hill to family and friends.

Jean R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean R

Must admit we were hoping to see some animals.

It was pleasant, close to town, mall and restaurants, everything in quick driving distances. I did however experience some unpleasantness within the unit. The kettle was leaking which is rather dangerous, the hand basin was blocked. There was no outside light on the stoep when we arrived home late in the night or enough light when we sat outside. The fact that there are no curtains or blinds on the sliding door is quite weird as anyone can see right in when you are sleeping. It seems the mirror effect is on it.

Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P

Netjiese oorslaapplek.

Was netjies en baie rustig. Lekker braaiplek.

Anton S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anton S

Langebaan was weer awesome.

Akkommodasie was oukei. Skoon en netjies, maar in ons opinie was dit baie duur vir die geriewe. DStv en televisie was daar, maar nie beskikbaar nie. Stortgeriewe was nie goed nie. Waterdruk was baie swak en stortkop was vasgebind, want dit het stukkend gelyk. Die parkeerarea benodig baie aandag en ons het op lossand moes parkeer. Toiletspoel was ook nie voldoende nie.

Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 089
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-keeroomstraat 5, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d8b10de980404380dff58cf7ed8d181eb99c92addd7035e608a1e8382ee47b9bce24acfff7543dd14c7ded4c80b3899bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 5 Steenbok Close Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.058437698488 18.061085968878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang