Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Manor Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Stylvol, stil en waarde vir geld. Mooi en ruim kamer, mooi en stil omgewing, net-reg ontbyt, vriendelike personeel. Sal graag weer by Rustic Manor oornag. 'n Aangename verrassing was 'n boekrak met classics soos Anthony and Cleopatra (Shakespeare), 1984 (Orwell) en The Road Less Travelled (Scott Peck)!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
Hi Dirk, I'm glad you enjoyed your stay and also made use of the books on our bookshelf.

Karin M
1 nag
5.0
Feb 2024

Perfekte oornag akkommodasie gewees. Sal vir seker Rustic Manor aanbeveel vir enige een! Die blyplek is ook perfek geleë vir enige een wat na die US konsulaat wil gaan vir 'n afspraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
Thanks so much!

Maurisha L
1 nag
4.8
Mrt 2024

Wonderful. My linen smelt absolutely divine, the breakfast was filling and the green smoothie delicious. The staff were great, especially the person who waited for me to arrive in the early hours of the morning. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
Thank you so much for the positive review!

Willem B
1 nag
4.6
Jul 2024

Good service. Neat and clean. The place was clean and the service was good. Breakfast was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
Thank you so much for this fabulous review!

Chris M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Had a very comfortable stay. Found the place easily, very comfortable and staff accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
It's wonderful news to hear that you had a great stay with us!

Jani G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gerieflik, gemaklik, skoon en netjies. Die diens is fantasties, en die mense is opreg vriendelik. Hulle doen baie moeite vir jou gemak. Pragtige, rustige tuin om die slaapkamers, en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us!

Vanessa F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Beste gastehuis wat ek al besoek het. Ons het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons het 'n ongeluk gehad nadat ons daar aangekom het, en hulle het verstaan en gehelp. Beste plek in die Kaap wat ek nog gebly het. My dogter het iets vergeet, en die mense het dit vir ons bewaar en ons kon dit optel nadat ons al uitgecheck het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
It was a pleasure to host you and we hope to see you again soon!

Manatsa M
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

It was above expectations. I enjoyed everything at the guesthouse from the environment which is more nature to the hospitality to the guest rooms which were always smart and well taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
Thank you so much for the positive review!

Iris S
1 nag
4.6
Mei 2023

Fantastic. I enjoyed my stay and staff was very accommodative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jade Louise
Rustic Manor Bed and Breakfast
We love to hear how you enjoyed your stay, hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jade Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnbL4GtHyfiz508ecod6upmDmGY90b5r5YEbrM07kOvtzaF3wB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 17 Perth Road Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064764429585 18.434671312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang