Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Manor Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is.

Dié B&B beskik oor 9 kamers wat elkeen ingerig is met 2 driekwartbeddens, 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat goed toegerus is.

Gratis WiFi, 'n kluis in die kamer en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Elke kamer het 'n skakeldeur wat dit perfek maak vir ouers wat saam met hul kinders reis.

Gaste kan gerus die gastehuis se braaigeriewe gebruik. Wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar en veilige parkeerplek is agter 'n outomatiese motorhek op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marecia D
5.0
A fantastic stay at a peaceful spot! I had the pleasure of staying at this lovely B&B and it exceeded all expectations. The space is cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Dirk R
5.0
Stylvol, stil en waarde vir geld. Mooi en ruim kamer, mooi en stil omgewing, net-reg ontbyt, vriendelike personeel. Sal graag weer by Rustic Manor oor...
Sien meer
Jun 2024
Karin M
5.0
Perfekte oornag akkommodasie gewees. Sal vir seker Rustic Manor aanbeveel vir enige een! Die blyplek is ook perfek geleë vir enige een wat na die US k...
Sien meer
Feb 2024
Jani G
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, gemaklik, skoon en netjies. Die diens is fantasties, en die mense is opreg vriendelik. Hulle doen baie moeite vir jou gemak. Pragtige, rust...
Sien meer
Des 2023
Maurisha L
4.8
Wonderful. My linen smelt absolutely divine, the breakfast was filling and the green smoothie delicious. The staff were great, especial...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jade Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Manor Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnbL4GtHyfiz508ecod6upmDmGY90b5r5YEbrM07kOvtzaF3wB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 17 Perth Road Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064764429585 18.434671312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang