Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Manor Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustic Manor is in die lowerryke woonbuurt Tokai in Kaapstad geleë. Dié gastehuis is ideaal vir 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie besienswaardighede in die suidelike voorstede.

Verblyf by Rustic Manor beskik oor 9 kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 2 driekwartbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie waar gaste maaltye kan voorberei en eet.

Hierdie kamers het ook gratis WiFi, 'n kluis in die kamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het 'n tussendeur, wat ideaal is vir ouers wat met kinders reis.

Die gastehuis bied ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Wasgoeddienste is volgens reëling. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie agter outomatiese hekke van die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Rustic Manor Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jade Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Manor Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 17, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnbL4GtHyfiz508ecod6upmDmGY90b5r5YEbrM07kOvtzaF3wB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 17 Perth Road Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064764429585 18.434671312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang