Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Retreat Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Rustic Retreat Apartment is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Sonstraal Heights, Durbanville, en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed sowel as 'n vloermatras. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en Showmax asook gratis WiFi beskikbaar.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die Durbanville-wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe3a3c5cc2cc9e3f63c937d030db008cf3cf3bedd04a91a8c1c176dc6a5f9d069825c3712d14fa08bad2612b985424e2540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.8378781 18.6760403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang