Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Stone Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Stone Lodge is aan die buitewyke van Thabazimbi naby Marakele Nasionale Park. Die lodge spog met pragtige uitsigte op die omliggende berge en bied 'n rustige wegbreek van die stadsgedruis.

Rustic Stone Lodge bied 10 selfsorgkamers en elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers is oopplan en het 'n slaaparea, 'n leefarea met 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n instapstort. Daar is lugversorging in al die kamers.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi word voorsien. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan wildritte naby die verblyf geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alida R
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, netjies, ontspannend. Ons span het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons sal vir seker weer hi...
Sien meer
Jul 2024
Ockert F
Saam met vriende
5.0
Was baie gerieflik. Was mooi, skoon en so gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2024
Zene M
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslike netjiese en oulike plekkie. Ons het die beste ervaring gehad. Linda het ons met ope arms ontvang. Hulle het self tot ons redding gekom toe a...
Sien meer
Mei 2024
Mandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, bie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly by Rustic Stone Lodge, die kamer is ruim en baie netjies en skoon en die beddegoed was goeie k...
Sien meer
Mei 2024
Hendrik R
Besigheidsreis
5.0
Goed uitgerus na 'n lang dag se werk. Baie rustig verblyf.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
  • Gaste dink Rustic Stone Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c9a72b68ccc7faa448ba95c409c930b3e81fd974d21f5273512def00830f5cae14b985259d0488232a51888fd164b20d41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Plot 226 Warmbadweg 0183 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.561886606804 27.423979394028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang