Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeasCape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-weg, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeasCape is 'n heerlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Van Riebeeckstrand geleë is. Die eenheid word via trappe bereik en bied asemrowende see-uitsigte en is baie naby die strand, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié knus eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Gaste kan 'n ete by die aangrensende etenstafel met sitplek vir 4 geniet of op die rusbank ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met buitesitplek, wat 'n rustige plek bied om te sit en na die see te kyk. Daar is ook 'n binnehof met braaigeriewe. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en sal net 'n entjie se ry vanaf geriefswinkels en restaurante geleë wees.

Die eiendom word gerugsteun met 'n groot omskakelaar in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Di Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Flamingo-weg, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeasCape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-weg, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA219d85f5a56a22b1adfdfb14161c799a128fb8e67fc4b6d07ba81ed307e04f1084a382729b4315203d6fed14bde697e5f73e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Flamingo Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7098693 18.4444584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang