Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Wooden Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Wooden Cabin is in Clarens, 'n area wat bekend is vir pragtige roetes, bergfietsry, voetslaan, perdry, riviervlotvaart, kulturêle toere en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Dit is die ideale wegbreek om van die stadsgewoel te ontsnap.

Hierdie bekoorlike houthis is naby 'n seisoenale stroom op die perseel en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is.

Gaste kan op die houtdek met sitplek en 'n braai-area ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Malherbe-straat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d31c937d4a820a6a92dad4ece646c966c20025381460dab150a35f69fab8bed864cf23d80f8a14a5b55113e320030137e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516118628442 28.411781081598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang