Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusticana Guest House

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.1
Veiligheid
3.7
Cathy V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal beslis weer hier oorslaap - baie gerieflik en skoon. Die 2de keer wat ons hier bly en word elke keer vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Eenhede is ruim en baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcoleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Baie lekker blyplek. Baie lekker verblyf, vriendelike personeel. Mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Als wat ek voor gevra het. Die beste baie dankie oom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Skoon en gerieflik, maar geen ekstras soos WiFi. Die plek is netjies en gerieflik en voldoende vir oornag akkommodasie. Die kragproppe teen die mure was gebroke. Net die een in die kombuis kon werk. Geen WiFi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drinie A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Goeie oornag fasiliteit. Kort bietjie TLC maar was baie netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang, kamers skoon en goed toegerus. Gebou en veral buite meubels kort dringend TLC maar ons was gerieflik en het heerlik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Breslau M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Everything was good up until we had to leave. The Guest House demanded we still have outstanding balance that we still have to pay. So that didn't make it a nice experience at all. How is communication between you and the Guest House, now I had to explain and had to go through my account just to prove that I did make full payment on our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Terry P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Wouldn't recommend. Bathroom modern, otherwise decor outdated. It has an old building feel to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTc5OTZkLTQyMjUtNGNlYS04YjcyLTQ3ZDcyMmYzOTg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 62 5 1 4 4 Moodie Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.092143198824 21.254866029361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang