Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Ruaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Baie dankie, Ruaan. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete, Clyde.

Petra V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Fantastiese ervaring. Was 'n baie lekker naweek vol kuier op Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
More, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete Clyde

Anna C
Lang verblyf
4.6
Feb 2024

A basic home with necessary equipment. Very peaceful, pleasant, with beautiful flora. Perfect if you have a dog with you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Baie dankie Anna, ons is bly dat julle dit so baie geniet het en ja, definitief ook 'n paradys vir die honde Julle is baie welkom om weer te kom kuier, julle is rustige mense en baie netjies. Dankie. Groete, Clyde en Renate.

Peter T
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Just what we needed. Superb setting. Adequate accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hernus L
Kort verblyf
3.0
Mrt 2023

Op die see. Niks so lekkers as om heeldag die see te sien nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Middag Hernus Dankie vir die terugvoering. Ek wil net graag by jou uitvind wat alles hier fout was in terme van 1 vir Netheid. Jeniffer is baie betroubaar en maak die huis altyd self skoon. 'n 1 beteken die huis was vuil en dit sal ek onmiddelik met haar moet aanspreek. Die 1 vir veiligheid verstaan ek glad nie. Daar is 'n alarm en veiligheidshekke met diefwering op elke venster asook buurtwag en sekuriteit wat amper elke uur 'n draai in die buurt maak. Die erf is toe agter hekke en mure. Laat asb. weet sodat ek beter kan verstaan. Groete Clyde

Adriette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

'n Regte, egte strandhuis rég op die see. Clyde, die eienaar, was per WhatsApp 'n wonderlike gasheer en Jennifer, die gasvrou, was in persoon 'n wonderlike gasvrou. Daar is vir ons sjokolade, 'n bottel wyn en koekies gelos om ons ekstra welkom te laat voel. Die huis is onopgesmuk, rustiek en net regtig 'n lekker kuierhuis, met gemaklike beddens, genoeg toebehore in die kombuis, 'n kaggel met 'n see-uitsig en 'n uitstekende ligging. Vat ekstra komberse saam vir die winter, asook 'n sak hout vir die kaggel, andersins het jy niks nodig nie. Hier kan jy net lekker rustig kom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd weer welkom. Groete. Clyde

Afton T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons het 'n fantastiese naweek gehad en ons verblyf was perfek. Ons het baie veilig gevoel. Die kinders kon vrylik speel en kon selfs op hul eie in die water speel terwyl ons op die balkon sit. Motoriste is bedagsaam asook die buurt se mense. Uitstekend vir 'n familievakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Thank you Afton, it was a pleasure having you and your family at our home , you are most welcome to visit us again.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Dankie Riana, jammer vir die ongerief. Die lig het wel gewerk met aankoms en soos ek verstaan het was dit net die gloei lampie wat geblaas het toe julle dit aanskakel. Cheryl het toe die gloei lampie vir julle kom omruil. Ons was nie bewus dat die gyser se "pilot liggie" moontlik uitgeblaas het of dat dit nie gewerk het nie - die vlam het nog gebrand toe julle uitklok en Cheryl kan nie onthou dat sy die vlam weer aangesit het toe sy die gloei lampie kom omruil het. Oor die koste wat jy genoem het , was ek nogal verbaas omdat ons nie die huis bemark as luuks en sou jy dit vergelyk met huise wat 6 mense per nag slaap in daardie omgewing en wat net 'n klip gooi weg is van die see is dan sal jy sien dat die huis een van die beste vir sy verhuurings waarde is. Laat asb weet of daar nog iets is. anders is julle baie welkom om weer te kom kuier sodat ons hierdie keer aan julle verwagtinge kan voldoen.

Helene Hall H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Pragtige uitsig, maar vies vir die plek a.g.v. die geroeste stoof en yskas. Wou nie daar kosmaak nie! Die plek is eintlik skoon, maar a.g.v. die geroeste stoofplate en yskas gee die plek die indruk dat dit nie skoon is nie. Een stel beddegoed het ook vlekke op gehad. Mens wil nie daar kos maak nie al is dit selfsorg. Mens kan sien hulle is besig om te werk aan die plek, maar ongelukkig is dit nog nie heeltemal reg nie. Pragtige uitsig en ligging van huis.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Hi Helene, die stoofplate is reeds gediens die 23ste Feb net na dat jy weg is - die nuwe plate het langer geneem as wat ons gedink en sal volgende week ingesit word. Jy is 100% reg dit het nie mooi gelyk nie en met reg het jy so gevoel - my uitdaging met 'n huis op die see is al die roes van toerusting ens. Onderhoud is ook aanhoudend en omdat ek as eienaar nie gereeld genoeg daar kom nie sien ek nie raak nie - ek het nou weer streng instruksies vir die skoonmakers geegee om hierdie soort probleme vroegtydig onder my aandag te bring. Die stoofplate kry wel roes en moet net meer gereeld reg behandel word - die oond bak nog baie lekker so op die stadium met sy nuwe plate gaan hy weer so goed soos nuut wees en is voldoende vir dit waaarvoor dit nodig is. Weerens jammer vir die ongerief.

Hannelie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Vakansie by die see. We spent four lovely nights at Vakansiehuis by die See. You can't ask for a better location and the sunsets are unbelievable. The house is sufficient for a bigger group, but the crockery can be updated a little. Apart from that, it was really a superb stay.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Dankie Hannelie, vir jou mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Clyde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-rylaan 15, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0780b90b724572125c58497a5e4b11cccf67afc1b3f5e7791db7552307b3766bb43cda82f8ed6928be5bc738fb3d66716c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 15 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.61162 19.378629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang