Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Clyde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ruaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Baie dankie, Ruaan. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete, Clyde.
Petra V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
More, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Clyde
Anna C - Feb 2024
Algehele gradering
A basic home with necessary equipment.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Baie dankie Anna, ons is bly dat julle dit so baie geniet het en ja, definitief ook 'n paradys vir die honde Julle is baie welkom om weer te kom kuier, julle is rustige mense en baie netjies. Dankie. Groete, Clyde en Renate.
Peter T - Mrt 2024
Algehele gradering
Just what we needed.
Hernus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Op die see.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Middag Hernus
Dankie vir die terugvoering.
Ek wil net graag by jou uitvind wat alles hier fout was in terme van 1 vir Netheid. Jeniffer is baie betroubaar en maak die huis altyd self skoon. 'n 1 beteken die huis was vuil en dit sal ek onmiddelik met haar moet aanspreek.
Die 1 vir veiligheid verstaan ek glad nie. Daar is 'n alarm en veiligheidshekke met diefwering op elke venster asook buurtwag en sekuriteit wat amper elke uur 'n draai in die buurt maak.
Die erf is toe agter hekke en mure.
Laat asb. weet sodat ek beter kan verstaan.
Groete
Clyde
Adriette L - Mei 2022
Algehele gradering
'n Regte, egte strandhuis rég op die see.
Lees meerRustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd weer welkom. Groete. Clyde
Afton T - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese naweek gehad en ons verblyf was perfek.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Thank you Afton, it was a pleasure having you and your family at our home , you are most welcome to visit us again.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Helene Hall H - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, maar vies vir die plek a.g.v. die geroeste stoof en yskas. Wou nie daar kosmaak nie!
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Hi Helene, die stoofplate is reeds gediens die 23ste Feb net na dat jy weg is - die nuwe plate het langer geneem as wat ons gedink en sal volgende week ingesit word.
Jy is 100% reg dit het nie mooi gelyk nie en met reg het jy so gevoel - my uitdaging met 'n huis op die see is al die roes van toerusting ens.
Onderhoud is ook aanhoudend en omdat ek as eienaar nie gereeld genoeg daar kom nie sien ek nie raak nie - ek het nou weer streng instruksies vir die skoonmakers geegee om hierdie soort probleme vroegtydig onder my aandag te bring. Die stoofplate kry wel roes en moet net meer gereeld reg behandel word - die oond bak nog baie lekker so op die stadium met sy nuwe plate gaan hy weer so goed soos nuut wees en is voldoende vir dit waaarvoor dit nodig is.
Weerens jammer vir die ongerief.
Hannelie D - Okt 2021
Algehele gradering
Vakansie by die see.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Dankie Hannelie, vir jou mooi resensie.
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Hi Susan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, sal graag net jy jou wil uitvind waarop ons kan verbeter met die netheid.
Groete,
Clyde
Berenice S - Sep 2021
Algehele gradering
Stay was wonderful.
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer
Thank you Berenice, for your great review and we have since moved the microwave to the countertop. We look forward to your next visit.
Take care.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seaview-rylaan 15, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang