Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusties Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.6
Anonieme gas
1 nag
3.2
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hlulani M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2021

All was great. I would go again, with friends this time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rusties
Rusties Lodge
Thank you for the good Rating. Come visit us again, youre Welcome

Len J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2021

Heeltemaal goed. 'n Paar klein dingetjies verkeerd, meestal gou reggestel, verder bevredigend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie lekker en rustige kuier. Alles was netjies en skoon. Kussings was bietjie hard, verder was alles voldoende vir een aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rusties
Rusties Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer Anne-marie ons waardeer dit baie. Ons sal definitief kyk vir bietjie sagter kussings. Dankie dat jy ons daarop gewys het. Vriendelike groete Annalize Rusties Lodge

Tebogo M
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2020

We had so much fun, the lady we found at the reception was working alone, but if we needed help, she would come asap. They must just add big bowls in the kitchen for salads or anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rusties
Rusties Lodge
Good day Tebogo Thank you for your review and suggestions. It is highly appreciated. Hope to see you soon again. Kind regards Rusties Lodge

Jean-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2020

Baie lekker die bed was net baie uit gelê en kussing baie hard. Kan dalk kyk na nuwe beddens en kussings.verder was alles baie netjies en die staff vriendelik en behulpsaam

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rusties
Rusties Lodge
Baie dankie vir julle terugvoer. Sal definitief aan eienaars oordra. Dis altyd goed om te weet waar ons kan verbeter. Vriendelike groete Annalize Rusties Lodge

Mathene S
Kort verblyf
2.8
Nov 2020

Dit was baie lekker, maar baie warm. Dit was baie warm. Daar moet dalk gedink word aan meer verkoeling in die huis of ten minste dan sitplek buite.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charles B
1 nag
2.4
Sep 2020

The location suited us. Unfortunately, it's a weekend getaway place for locals. Wasn't as restful as expected. The upkeep of the place is not good. Needs cleaning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2020

Aaklig! Die plek is vuil, onhigiënies, vervalle en behoort gesluit te word. Die glybaan by die swembad is gevaarlik, a.g.v. sonskade - niks is daaraan gedoen nie. Die houtsitplek by ons eenheid se plank is in 2 gebreek en het op my kleinseun geval! Daar het 'n vieslike reuk in ons eenheid gehang, gate is in die een kamerdeur geslaan. Geen gebottelde water beskikbaar op die perseel nie. Bly weg.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Rusties
Rusties Lodge
Goeie dag Louise Soos by enige ander plek sou ons graag van u klagte wou hoor die dag wat u ingeboek het, maar die bogenoemde was geensins onder ons aandag gebring terwyl u hier was nie. Omtrent die gebottelde water, hierdie is 'n selfsorg Lodge en gebottelde water is nie 'n vereiste nie. Groete Rusties Lodge

Tebogo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Very friendly staff. Great staff and understanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Rusties Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 42 Donkerhoekweg, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ciHLmSQbhG0Zg1TfRBvp0ngCyMRuPySgTFkxSJwYVQMitbYCX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 49 5 1 4 Plot 42 Donkerhoek Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.668083333333 27.180833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang