Rusties Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Rusties Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Hlulani M - Mei 2021
Algehele gradering
All was great.
Rusties Lodge se terugvoer
Thank you for the good Rating. Come visit us again, youre Welcome
Len J - Apr 2021
Algehele gradering
Heeltemaal goed.
Annemarie A - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustige kuier.
Rusties Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Anne-marie ons waardeer dit baie.
Ons sal definitief kyk vir bietjie sagter kussings. Dankie dat jy ons daarop gewys het.
Vriendelike groete
Annalize
Rusties Lodge
Tebogo M - Sep 2020
Algehele gradering
We had so much fun, the lady we found at the reception was working alone, but if we needed help, she would come asap.
Rusties Lodge se terugvoer
Good day Tebogo
Thank you for your review and suggestions. It is highly appreciated.
Hope to see you soon again.
Kind regards
Rusties Lodge
Jean-marie C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker die bed was net baie uit gelê en kussing baie hard.
Rusties Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Sal definitief aan eienaars oordra. Dis altyd goed om te weet waar ons kan verbeter.
Vriendelike groete
Annalize
Rusties Lodge
Mathene S - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, maar baie warm.
Charles B - Sep 2020
Algehele gradering
The location suited us.
Louise V - Jan 2020
Algehele gradering
Aaklig!
Rusties Lodge se terugvoer
Goeie dag Louise
Soos by enige ander plek sou ons graag van u klagte wou hoor die dag wat u ingeboek het, maar die bogenoemde was geensins onder ons aandag gebring terwyl u hier was nie. Omtrent die gebottelde water, hierdie is 'n selfsorg Lodge en gebottelde water is nie 'n vereiste nie.
Groete
Rusties Lodge
Tebogo M - Des 2019
Algehele gradering
Very friendly staff.
Antony L - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Rusties Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier, was lekker om julle hier te hê.
Kom kuier asb gou weer!
Hendrik F - Apr 2019
Algehele gradering
Die personeel was so hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om mens te help en selfs vir ons adaptors geleen om ons fone te laai.
Rusties Lodge se terugvoer
More Hendrik,
Ek is so bly u het u verblyf geniet en is gelukkig met ons plek.
Onthou u is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Rusties
Hannes K - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was uit die boeke.
Rusties Lodge se terugvoer
Goeie middag Hannes,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.
Onthou, julle is altyd meer as welkom om weer vir ons te kom kuier.
Groete,
Charmaine
Rusties
Thabiso M - Des 2019
Algehele gradering
Our stay was very relaxing!
Margherite V - Mrt 2019
Algehele gradering
Convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Rusties is baie gerieflik geleë as jy Sun City wil besoek. Teleurgesteld met die netheid van die stort. Daar was nie genoeg eetgerei of breekware in die kombuis nie. Geen oopmaker, groenteskiller of opdienbakke nie. Mikrogolfoond bo-op die yskas, maar die draaf kon nie die kragpunt bereik nie. Vrieskas moet ontdooi word, want jy kan nie eers die mandjies oopmaak nie. 'n Bietjie teleurstellend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rusties Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your review. Our units are equipped with the basic kitchenware only. I am so sorry about the bad experience you had with the freezer, I will look into that.
Regards,
Rusties
Armin F - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker rustig gewees.
Nomfundo S - Apr 2019
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Rusties Lodge se terugvoer
Good day Nomfundo,
Thank you for your good review. I am happy that you had a good time and are happy with our place.
I will speak to my boss regarding the doors.
Please remember that you are always welcome back.
Regards,
Rusties Lodge
Kim L - Nov 2019
Algehele gradering
A little more maintenance could be applied to the units.
Retha M - Nov 2019
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Ellen M - Jun 2019
Algehele gradering
The stay was not bad, but the linen and bed was not in good condition.
Rusties Lodge se terugvoer
Good day Ellen,
Thank you for your Review.
I am sorry that you had a bad experience. This will be looked into.
We would have appreciated it if you brought this to our attention while you were here. When I asked you on Sunday morning if you have enjoyed your stay, you said yes. No concerns were brought up.
Regards,
Rusties Lodge
Bianca B - Mei 2019
Algehele gradering
Dis net baie raserig in die aand tot in die oggend ure a.g.v. die mense wat by die kroeg kuier.
Lorraine P - Mrt 2019
Algehele gradering
Glad nie soos verblyf beskryf is nie.
Mari-louise B - Nov 2019
Algehele gradering
Staff friendly, accommodation not up to scratch.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Personeel is vriendelik, maar akkommodasie nie op standaard nie.
Ons het in eenheid 4 gebly, die beddens was baie ongemaklik ingeduik en het geraas, die beddegoed was gevlek, gordyne het sigaretbrandmerke, rotmis in die potte, yskas vol duike, krane los, sal ongelukkig nie aanbeveel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nonhlanhla N - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful clean friendly staff.
Rusties Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your good review. We try to maintain our Lodge and keep it up to standard to please our guests at all times,
You are always welcome back.
Regards,
Charmaine
Rusties
Palesa R - Des 2018
Algehele gradering
The accommodation was great.
Johansie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Omdat ek met my 4-been oorslaap, sal ek volgende keer die huis bespreek wat die heining om het vir haar veiligheid.
Rusties Lodge se terugvoer
Naand Johansie,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. DIt was net n groot plesier om jou en jou kind te ontvang.
Jy is altyd welkom om terug te kom en te kuier. Onthou net ons huise is baie gewild en indien jy een van hulle wil bespreek moet jy dit vroegtydig doen.
Baie Groete,
Charmaine
Rusties
Danel B - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan.
Rusties Lodge se terugvoer
Goeie more Danel,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sal beslis ektra braaiers aanskaf en die matras vervang.
Groete,
Rusties
Malikhomo S - Mrt 2018
Algehele gradering
Other guests had a party all night.
Rusties Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you once again for your stay. I am sorry about the noise but people book on line or by email and they pay their deposit. You never know what and who you get to stay. I went to them and requested them numerous times to be quiet as we have other guests and also permanent people staying at our lodge and they just laughed at me. Even the owner went and spoke to them and he got the same treatment. They just did not want to bring their side.
Hope you understand the situation.
Regards,
Rusties
Malebo M - Sep 2018
Algehele gradering
Not good.
Mel B - Nov 2018
Algehele gradering
Ongemaklik.
Rusties Lodge se terugvoer
Goeie middag,
Ek is so jammer vir die ongerief. Die kamers en woonstelle het nie hul eie braaigeriewe nie en dit is hoekom ek vir u na die park toe geneem het en vir u 'n venue gegee het waar u kon braai. Die teelepels het u eers aangemeld met verrek.
Ek vra nederig om verskoning en is jammer dat u dit so ervaar het.
Groete
Rusties
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Annalise P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs, maar kroeg en ander besoekers was veral Vrydagaand baie lawaaierig.
Rusties Lodge se terugvoer
Middag Mev Potgieter
Ons is werklik jammer oor die voorval. Die betrokke mense is gevra om sagter te wees aangesien daar ander inwoners ook is. Hul het eenvoudig net die versoek ignoreer.
Ons hoop ons sien julle weer om die saak reg te stel.
Groete
Charmaine
Sefako P - Jul 2017
Algehele gradering
Reception is disorganised
Rusties Lodge se terugvoer
Good day Sir,
May I ask when did you book, because I was in hospital and would like to investigate this matter.
Kind Regards,
Charmaine
Rusties Lodge
Liandre K - Sep 2017
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie.
Rusties Lodge se terugvoer
More Liandre
Ek is baie jammer oor die geraas, ek het hoeveel keer die mense gaan stil maak verskillende tye van die dag en selfs laataand. Soos jy weet, kan mens hulle nie uitjaag nie, want hulle het betaal. Wat die stort aanbetref het ek en die eienaar gaan kyk en daar was niks fout met dit nie.
Ek hoop jy verstaan en aanvaar ons verskoning.
Groete
Charmaine Jacobs
Rusties Lodge
Vuxongi B - Okt 2017
Algehele gradering
No go area.
Lees meerRusties Lodge se terugvoer
Good day,
Once again I am sorry about the bad experience you had. As I have explained to you that night, the afternoon when I checked the unit after the cleaners were finished, there was nothing wrong. We had 2 days of heavy rain and I think the french drain overflowed which nobody can do anything about. I did offer you the flat just for the night, which was the only open unit I had open, as the whole lodge was already full and you accepted it. I even arranged for an extra single bed to be put in to put you at ease while trying to sort out the problem.
I also cannot understand how you can say that I was not friendly because none of the other guests had any complaints whatsoever.
Once again I am very sorry. I want to ask you to please reconsider and remove the review that you have put on our Lodge.
Regards
Charmaine
Rusties Lodge
Dirk W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld en kan sonder skroom aanbeveel word.
Rusties Lodge se terugvoer
Middag Mnr. Weidemann,
Ek wil net baie dankie sê vir u terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Groete,
Charmaine.
Bernard D - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met vriendelike personeel.
Lees meerJohannes K - Jan 2016
Algehele gradering
A place where one can relax and think about the future and come home with a clear mind.
Ronel D - Jun 2016
Algehele gradering
Oornagplek, maar nie 'n vakansieplek nie.
Anemie M - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike, goed toegeruste, veilige akkommodasie.
Boipelo S - Des 2015
Algehele gradering
It was so cool!
Hesda M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam. Skoon fasiliteite.
Salome K - Okt 2015
Algehele gradering
Goed vir oornagverblyf, maar moeilik om te vind.
Lees meerReuben N - Des 2015
Algehele gradering
Consider paving the drive ways and installing air-conditioning, Rustenburg is too hot.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Katlego M - Nov 2015
Algehele gradering
It was a wonderful place to stay.
Wobbe B - Sep 2015
Algehele gradering
Wij hebben er één nacht geslapen.
Euleen J - Nov 2015
Algehele gradering
I would never ever go back to this place. Worst experience.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 42 Donkerhoekweg, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang