Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustig ini Bosveld

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-laan 14, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rustig ini Bosveld is 'n bekoorlike vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied 'n ontspanne en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Dié huis word omring deur die bosveld en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot die derde slaapkamer, met 3 enkelbeddens. Elke slaapkamer het plafonwaaiers, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel, terwyl die kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite kan gaste op die agterstoep ontspan, met privaat braaigeriewe en 'n uitsig op die bergreeks en oor die bome. Die omgewing is die perfekte plek om buite te eet en die natuurskoon te geniet.

Hierdie eenheid is geskik vir n familie/gesin met kinders.

Die verblyf bied 'n unieke ervaring met wild wat vrylik tussen die huise rondloop terwyl gaste aktiwiteite, soos fietsry, draf, stap en voëlkyk kan geniet. Vir gaste wat wil afkoel, is daar 'n gemeenskaplike swembad in die dorpie. Die dorpie bied ook plaaslike winkels en restaurante.

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Heath-laan 14, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Rustig ini Bosveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-laan 14, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77a47f85e4e9626703148f39de3c8147ece5ec2b985be7a0586070f501efe0215e6c66f27b027551d06444b4374b8ef4facb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Heath Lane Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.919294639817 27.633621327536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang