Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustique

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 9A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rustique is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Dan Pienaar, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gaste kan maaltye by die etenstafel met 2 stoele geniet. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n lessenaar en stoel, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar, en die eenheid is naby winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plettenbergstraat 9A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rustique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 9A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e4558efb65635fdc12583d1de5bd1aa750f1509af0b08ba62acbac64fedd45a08a1d43354a87b04ff14c648c50d365d16a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 9A Plettenberg Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.093589 26.2070892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang