Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustique Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rustique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir Rustique Boutique Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Annelie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Baie netjies.

Rustige atmosfeer. Kamers netjies en mooi. Diens uitstekend.

Cecil N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Baie lekker, maar bietjie geraas.

Net die mense het geraas in die restaurant, maar is gou stilgemaak.

Tj E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tj E

Lawaaierig en swak onderhoud. Ons het slegs een nag by die verblyf oorgebly. Alhoewel die kamers baie potensiaal het, was ons algehele ervaring geteister deur verskeie probleme.

Die personeel het heropleiding nodig m.b.t. kamerversorging. Die beddegoed was opvallend uitgewas en geskeur. Die een bedkassie het nie 'n dubbelprop-adapter gehad nie, so dit kon nie gebruik word nie. Die stort het deeglike skoonmaak benodig, soos blyk uit spinnerakke wat al erg stof opgegaar het. Verder was die afstandbeheer van die lugversorging nog 'n uitdaging, wat dit moeilik gemaak het om 'n gemaklike temperatuur in te stel. Ten spyte van ons voorkeur vir oop vensters, het buitensporige lawaai van die aangrensende restaurant ons genoodsaak om die vensters toe te hou. Ons toegewese kamer, 102, was net twee eenhede weg van die restaurant, wat 'n beduidende probleem geblyk het. Die restaurant het 'n gebrek aan oorweging vir oornag-gaste getoon, met harde musiek en gaste se gepraat wat voortgeduur het ná 23:00. Dit het ons slaap versteur en ons verwagting van 'n rustige, afgeleë ligging teengestaan. Ontbyt was ingesluit en alhoewel dit beperkte opsies gebied het, het ons waardeer dat die kelner en bestuurder ons toegelaat het om van die ander ontbytitems te kies wat op die gewone restaurant spyskaart beskikbaar was - selfs al was die kosteverskil gering. Hierdie verligting was egter van kort duur. Tydens uitklok het ons 'n fout in ons rekening ontdek, wat 'n uitstaande bedrag van net onder R400 vir 'n ete by die restaurant die vorige aand - wat ons nooit gehad het nie. Sy bevraagteken of ons nie uitstaande verblyfkostes het nie, waarna ek haar gewys het ons het reeds die volledige bedrag vooruit betaal. Die ontvangsdame het onsekerheid getoon in die hantering van die situasie en met 'n huiwerige verskoning gesê dat sy die probleem met die bestuurder sou regstel. Hierdie laaste struikelblok het ons algehele indruk van die verblyf bevlek, en ons het met 'n gevoel van teleurstelling en frustrasie agtergebly. Ons hoop opreg dat verbeteringe aangebring sal word tot voordeel van toekomstige gaste.

Chantelle S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Wonderlike verblyf en heerlike kos!

Kamer was skoon en netjies, kos was heerlik. Sal beslis weer daar bly.

Tertius V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V

Baie gemaklik en gesellig.

Net een ding: sal net voorstel om klank tussen twee kamers te probeer opbreek. Kan gaste langsaan deur deurgang hoor.

Anton R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Amazing! Welgedaan!

Puik diens, puik kos, almal gaan uit die pad om jou te help en niks is te veel moeite nie! Jy kan net daar bly en rustig wees, restaurant is uit die boonste rakke! My kids was in die wolke met springkasteel, diens en talle board games!

Ramona Katzke K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ramona Katzke K

Heerlik en mooi.

Kamers ongelooflik stylvol. Badkamers, veral die groot bad baie geniet. Mooi uitsigte op water. Vanuit kamer en op stoepie. Dalk kan ontbyt bietjie verbeter.

Marlize V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marlize V

By verre die grootste teleurstelling!

'n Hotel en spa wat in 'n nagklub/karaoke omswaai? Ek het my comrades qualifying marathon gaan hardloop en die musiek was tot na middernag oorverdowend. Ek moes 03:00 al by eie venue wees so my wekker was vir 02:40 gestel. Ek het die bestuurder gaan sê ek kan nie meer nie, waar hy gesê het dat hy vir die eienaar gesê het dis onaanvaarbaar, maar die eienaar gee nie om nie. Dronk gaste het terug na die dansplek geloop en my gedreig. Die bestuurder kon my 3 kamers weg stuur, dis aangrensend aan die plaas langsaan, waar die wag gesê het ek moet maar net vir veiligheid my patio se lig heel aand aanhou.

Michelle M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Surprisingly awesome!

This venue is amazing value for money and very friendly and helpful staff! Well located and beautiful rooms with everything for which you could ask!

Quentin S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin S

Gemaklik, netjies en waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Netjiese kamer. Gerieflik geleë en rustige atmosfeer om te ontspan.

Lichelle J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lichelle J

Wonderlik!

Hier aangekom, was baie hartlik verwelkom. Gasvryheid is tops! Netjiese plek met alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel!

Rustique Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Rustique Hotel, we hope to see you again in the future.

Kind regards
The Rustique Team

Rustique Boutique Hotel
Heinrich K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Rustig, plaasgevoel.

Die kamer is baie pragtig, hou baie van die industrial look. WiFi is beskikbaar, so die kinders was baie happy. Kamer is mooi skoon, onbyt is baie lekker. Die middagetes en aandetes is baie lekker en word baie professioneel gedoen deur die chef. Hulle pizzas is baie lekker. Die enigste nadeel wat ek sou sien is dat die etes dalk nie almal se sak sal pas nie. Maar gelukkig is die Mall baie naby as jy alternatiewe etes wil hê. Sal definitief weer daar oorbly.

Yolandie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie P

Baie tevrede!

Wat jy op foto's sien is soos die plek lyk, regtig baie mooi, groot kamer spasie. Baie lekker grasperk vir kinders om te speel. Heerlike kos! Sal enigetyd weer daar oorslaap.

Pieter K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K

Oor algemeen goeie gemaklike en skoon verblyf met mooi uitsig.

Meestal positiewe maar ook ongelukkig klein negatiewe kommentaar. Pragtige skoon kamers met mooi uitsig oor dam. Klein dingetjies wat vir my uitgestaan het was oop wifi (wat maklik werk), kluis vir skootrekenaar in kamer, en varsgebakte brood met ontbyt (net 1 uit 2 oggende) en baie lekker koffie. Ongelukkig aan die negatiewe kant (wat maklik aangespreek kan word) was duiwe wat heelnag op sinkdak raas en dus nagrus belemmer.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Loretta C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta C

We had a very nice stay, beautiful rooms and friendly service.

We had a very nice stay, beautiful rooms and friendly service.

Emannuel P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emannuel P

Aangenaam verras.

Waarde vir geld, vriendelike diens en ruim goed toegeruste eenhede!

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Richard M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Richard M

I believed the hotel was in Middelburg in the Cape and the hotel refused to refund me.

See star-rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het gedink die hotel was in Middelburg in die Kaap en die hotel het geweier om vir my terug te betaal.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Belfast-pad, R104, Riverside Estate, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a9857c8792c4710f9ea479d49f476acf4ee18039f523b0b64a61621fdc255bdec38f34d627c6ec6f420b86acff3375d0dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 R104, Old Belfast Road Rverside Estate 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763310293008 29.513944387436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang