Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustique

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Rustique
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Godfrey M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

We had a good resting, well and wonderful place for a mini honeymoon.

Keel up your good work. We were well received.

Yvonne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Goeie ligging. Kamer is baie mooi en netjies.

Op aankoms was ons vriendelik ontvang.

Johan L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlik.

Ek sal enige dag weer gaan.

Bettie H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie H

Kindervriendelik en baie netjies.

Dis ons tweede keer wat ons Rustique boek en ons sal elke keer weer daar bly. Mal oor die plek en groot grasperk waar ons seuntjie kan rondhardloop.

Stiaan P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan P

Sien onder.

Goeie verblyf. Mooi, skoon en netjies.

Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Rustige omgewing. Gas-geiser is egter 'n probleem. Warm water vir ongeveer 1 minuut, dan yskoud.

Die gas-geiser verskaf net warm water vir ongeveer 1 minuut, dan is dit yskoud. In die winter is dit erg om koud te stort.

Neels G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Lekker oornagkamer.

Baie lekker oorgeslaap, dankie.

Marais D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marais D

Netjies, maar baie basies. Vir die prys verwag mens meer.

Geen TV, geen skoonmaakdiens gedurende verblyf. Geen mikrogolf in kamer, geen borde messe en vurke nie.

Menante L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Menante L

Simplistiese gemak vir elkeen.

Ek en my man het die verblyf by Rustique regtig baie geniet. Die bed was een van die gemaklikste waarop ons al geslaap het. Lucinda het ons so vriendelik ontvang met ons aankoms en ons het dadelik tuis gevoel. Sy het selfs vir ons 'n bespreking vir aandete gemaak, wat baie handig te pas gekom het omdat die restaurante in die omgewing nie laat oop bly nie, en gou vol bespreek is. Daar is ook 'n opsie vir ontbyt indien gaste dit sou wou hê. Ons was werklik beïndruk! Die Wood-kamer bied al die basiese dinge wat mens kan nodig hê. Dis gemaklik en goed ingerig. Rustique lives up to the name!

Tinus L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L

Een van die beter plekkies waar ek al was.

Perfekte plekkie in Graskop met regtig netjiese, veilige akkomodasie. Sal beslis weer terug wees.

Gertie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertie V

Gezellig en mooie kamers.

De gastvrouw was geweldig. Ze maakt het je enorm naar de zijn.

Helma D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma D

Baie vriendelike gashere wat daarop uit gaan om jou tuis en welkom te laat voel.

Verskaf tot versnaperinge wat wys dat hulle uit hul pad gaan om dit vir jou gemaklik te maak. Het ook uit hulle pad uitgegaan om restaurant ens. aan te beveel.

Monique V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Rustige, vriendelike area met top gehalte diens.

Sjoe! Dit was 'n fantastiese, bevange gatskop aand gewees. Met aankoms is ons dadelik verwelkom, selfs het die eienaars ons verwys na 'n baie oulike eetplekkie! Die Sondagoggend is ons verras met 'n mandjie wat 'n sappie 'n vrug en elk 'n pakkie koekies! So ook het ons vir Lucinda geraadpleeg oor watter besienswaardighede ons kan sien op pad terug Johannesburg toe. Sy was so gaaf en het 'n padkaart vir ons gegee en verduidelik. Die gastehuis is skoon en netjies, met die natuur se agtergrond! Beveel haar beslis aan vir enige iemand!

Linda Z - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda Z

Ontvangs baie vriendelik, maar kamers regtig ongerieflik.

Die omgeboude motorhuis waarin ons geslaap het het geen plek waarop jy 'n bietjie kan uitpak nie. Regtig ongerieflik. Ons moes maar alles op die grond pak. Die omgeboude buitekamers waar die res van ons gesin gebly het was so klein dat daar ook nêrens plek was om 'n koffer neer te sit nie. Die gesamentlike kuierplek was gevaarlik vir klein kinders met 'n hoë stoep met geen relings ─ word so iets toegelaat? Die saamgee van 'n klein kosmandjie ─ ontbyt is NIE ingesluit ─ is 'n mooi gedagte.

Rustique se terugvoer

Baie dankie vir die die terugvoering.
Soos gesien op die TravelGround is al die fotos van ons akkommodasie daar. Jul was goed ingelig met fotos en beskrywings wat ons bied, soos ontbyt, word bedien op aanvraag, en dat ons nie selfsorg is nie. In die kamers is ottomans om koffers op te sit, maar indien dit nie goed gewerk het nie, sal ons werk maak van ietsie anders om gaste te help.

Rustique
Nicole Gijsels Z - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole Gijsels Z

Goede ontvangst, lekker ontbijt!

Dik in orde!

Rustique se terugvoer

Baie dankie.
Dit was so lekker om jul te kon ontmoet. Ek hoop ons sien jul weer. Jul is wonderlike familie.

Rustique
Nicolene R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene R

Gerieflik, vriendelik en behulpsame diens.

Baie gerieflik en omgewing is pragtig. Diens is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel.

Tanya N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Just what we needed.

We absolutely loved our stay at Rustique. Very friendly and welcoming. The breakfast was so delicious and the room had everything we needed (just the essentials). Would book there again ANY TIME!

Leonie C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Lucinda is 'n gasvrou duisend!

Rustique is skoon en netjies en ek sal dit beslis aanbeveel.

Werner H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Baie snoesige plek!

Vriendelike ontvang deur die pragtige Lucinda. Ek wil terug gaan.

Ilette K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilette K

Uitstekend!

Lucinda is 'n fantastiese gasvrou wat jou onmiddellik tuis en gemaklik laat voel. Die ligging is perfek vir die omliggende besienswaardighede, en die verblyf is 'n wenner met waarde vir geld!

Vusi M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi M

Excellent, affordable, convenient accommodation.

Value for money accommodation near Mpumalanga's tourist attraction destinations. We particularly enjoyed the electric blanket they had as we were visiting in winter and it kept us warm. Loved the to go breakfast we had that gave us energy in the morning to start the day. Owner, Lucinda, was very friendly and helpful. Premises were clean and decor very warm and welcoming.

Elsmarie O - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsmarie O

Awesome stay with an awesome hostess!

The room was beautifully done and felt very comfortable. The location is perfect and everyone was very friendly, from helpful travel tips to checking in and making sure we were doing alright. We really enjoyed our stay here and I would highly recommend it to anyone and everyone!

Erina M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erina M

Oukei.

Sien die sterre.

Inge V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inge V

Great experience.

Awesome service! The host gave us great destination advice and places to see. She was really friendly and very helpful! The unit was beautiful, I would definitely recommend it, but I would recommend the one unit that stands alone and not next to other units. Some guests can be a bit loud ... but it was a great experience!

Keitumetse T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keitumetse T

Liked the interaction and welcome from the owner.

If you can at least make the chair/sofa inside the room available and something where someone can put her luggage. Increase the number of the plugs because sometimes it is cold and at the same time your phone needs to be charged.

Yolandi H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi H

Bietjie duur, maar skoon en netjies.

Ek vermoed ons het 'n ander kamer gekry as die een wat op die web te sien was. Dit was skoon en netjies en mense baie gasvry. Het gedink dit is wel bietjie duur vir dit wat daar te bied was. Badkamer ook nie op standaard nie. Braai-area 'n pluspunt en vir die doel van slegs oornag kan dit werk. Wat LekkeSlaap aanbetref was ek baie beïndruk met die bespreking en kommunikasie van besonderhede van tyd tot tyd! Sal beslis weer van LekkeSlaap gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e13c0206cef645b4dcd8601ec55ca6eab18e50e977b7e1a8fdf0084d8c4e7632da5d97b6463a3c02d501da7dcaba0cd281f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 3 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -24.933998 30.845162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang