Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustique

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Godfrey M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

We had a good resting, well and wonderful place for a mini honeymoon. Keel up your good work. We were well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Goeie ligging. Kamer is baie mooi en netjies. Op aankoms was ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Wonderlik. Ek sal enige dag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Kindervriendelik en baie netjies. Dis ons tweede keer wat ons Rustique boek en ons sal elke keer weer daar bly. Mal oor die plek en groot grasperk waar ons seuntjie kan rondhardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Sien onder. Goeie verblyf. Mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2021

Rustige omgewing. Gas-geiser is egter 'n probleem. Warm water vir ongeveer 1 minuut, dan yskoud. Die gas-geiser verskaf net warm water vir ongeveer 1 minuut, dan is dit yskoud. In die winter is dit erg om koud te stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Lekker oornagkamer. Baie lekker oorgeslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marais D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2020

Netjies, maar baie basies. Vir die prys verwag mens meer. Geen TV, geen skoonmaakdiens gedurende verblyf. Geen mikrogolf in kamer, geen borde messe en vurke nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Menante L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Simplistiese gemak vir elkeen. Ek en my man het die verblyf by Rustique regtig baie geniet. Die bed was een van die gemaklikste waarop ons al geslaap het. Lucinda het ons so vriendelik ontvang met ons aankoms en ons het dadelik tuis gevoel. Sy het selfs vir ons 'n bespreking vir aandete gemaak, wat baie handig te pas gekom het omdat die restaurante in die omgewing nie laat oop bly nie, en gou vol bespreek is. Daar is ook 'n opsie vir ontbyt indien gaste dit sou wou hê. Ons was werklik beïndruk! Die Wood-kamer bied al die basiese dinge wat mens kan nodig hê. Dis gemaklik en goed ingerig. Rustique lives up to the name!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Een van die beter plekkies waar ek al was. Perfekte plekkie in Graskop met regtig netjiese, veilige akkomodasie. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e13c0206cef645b4dcd8601ec55ca6eab18e50e977b7e1a8fdf0084d8c4e7632da5d97b6463a3c02d501da7dcaba0cd281f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 3 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -24.933998 30.845162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang