Rustique
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rustique is in Graskop, die poort na die Panoramaroete, geleë. Dit bied oornagverblyf in bekoorlike gastekamers wat in 'n rustieke styl versier is.
Verblyf bestaan uit 3 gaste-suites. Die "Sand" en "Stone" kamers is elk toegerus met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n koffiestasie. Hulle het ook uitsigte oor die tuin. Die "Wood"-eenheid is 'n groter eenheid en het 'n koningingrootte-bed.
Neem asseblief kennis dat nie een van hierdie eenhede geskik is vir selfsorgdoeleindes nie. Al 3 suites het privaat ingange en veilige parkeerplek word voor die eenhede voorsien.
Rustique is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lucinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Rustique het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga