Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustling Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhart Landgoed 131, Houlton-rylaan, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rustling Palms is 'n goed gemeubileerde eenheid wat ideaal is vir gaste wat op soek is na selfsorggeriewe en see-uitsigte gedurende hul strandwegbreek aan die Suidkus. Hierdie eenheid is op die veilige Greenhart Estate in Palm Beach geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n groot onderdakdek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers; een met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en die ander het stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskassie, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die WiFi-versender het 10 GB data.

Die skuifdeure lei na die onderdakdek met meubels, braaigeriewe en see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, restaurant, kroeg, winkeltjie en 'n wassery. Daar is ook 'n boorgat in die kompleks vir deurlopende watertoevoer. Verder is daar 'n gasbottel en 'n kookplaat in die kombuis.

Die verblf bied toegang tot die strand via 'n kort stappie teen die heuwel af deur die kompleks. Dit lei na 'n privaat strand met 'n getypoel en rotspoele. Daar is verskeie uitstekende visvangplekke voor die kompleks. Rustling Palms is ook sentraal geleë naby Blouvlag-swemstrande, restaurante, koffiewinkels en staproetes. Daar is talle gholfbane naby. Palm Beach is 5 minute vanaf Macbanana Adventure Centre, met restaurante en winkels, en sowat 20 minute vanaf die Wild Coast Casino.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greenhart Landgoed 131, Houlton-rylaan, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rustling Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhart Landgoed 131, Houlton-rylaan, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72543293c40ce40b780e3eba257c9cecdc57b26730e75154c2a74a505392877a20f8b87a5ea0567ac218e46396cac7ff2201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 131 Greenhart Estate Houlton Drive 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.988554583953 30.273319920229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang