Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustverseker

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Rustverseker
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amy F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy F

Neat and clean, easy access to shops and main routes.

The host is friendly and helpful and allowed me to do a load of washing free of charge. The unit had all the basic items for a comfortable stay, but the bed in the kitchen area definitely needs to be replaced. It has easy access to all amenities.

Dorothea F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea F

Excellent.

The host/owner is fantastic, and that changed the stay to excellent.

Rhona M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M

Netjies en rustig.

Ons het dit baie geniet, jul plek is regtig 'n pragtige netjiese oase. Ons het die oorslaap regtig geniet en sal weer in die toekoms van jul gasvryheid gebruik maak.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Joanie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie J

Baie rustig en lekker!

Ons het baie lekker gebly. Tannie Elize en Oom Natie het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons bly lekker. Dis in 'n baie rustige omgewing en stil. Die huisie was baie mooi en het alles gehad wat jy kan nodig kry in jou wegbreek weg van die huis af. Baie dankie!

Mark B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Dis super modern en het alles waaraan mens kan dink.

Ons verblyf was eersteklas!

Rustverseker se terugvoer

Baie dankie. Dit was ook 'n groot plesier om julle hier te he. Hier is ons mos net 1 groot familie.

Rustverseker
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7uNQcJKXo8XHelAZOqf3xx0nUBG7ybwboGsN0ZBWIn9oLcoYwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973646 22.4587049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang