Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruth Avenue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruthlaan 13, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R1 288 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ruth Avenue Guest House is in die rustige woonbuurt Dunvegan, Edenvale, geleë. Ideaal vir die oordeelkundige reisiger, beide sakereisigers en ontspannings en slegs 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word gebied in 26 luukse kamers wat stylvol versier is en volgens die hoogste standaarde afgewerk is met gemaklike koningingrootte-beddens, opgemaak met die beste perkallinne. Al die kamers het platskerm-TV's met DStv-hotelboeketkanale. Elke kamer het sy eie privaat ingang, eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Gratis WiFi-verbinding is beskikbaar vir alle gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Ruthlaan 13, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Ruth Avenue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 288
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 288
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruthlaan 13, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkZWYxMmI0LTliNTAtNDVhMS1iMDU5LTRiY2Q2OGZkZjNlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 288 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Ruth Avenue Dunvegan 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.15366 28.14768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang