Ruxmian Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Wilma V - Jul 2023
Algehele gradering
Huislik. Heerlik gebly. Veilige omgewing.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Mariska N - Feb 2024
Algehele gradering
Fun and relaxed.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Jason M - Sep 2022
Algehele gradering
Serendipity - "making an unusual exciting discovery by accident".
Sedick G - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome place.
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Simply great.
Maryna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles reg.
Jan M - Des 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir geld
Russell W - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Nozipho M - Des 2019
Algehele gradering
Everything including the owner, Andre, is so perfect.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Dear Nozipho,
Thank you for the positive comments. We hope to see you again in the future.
Regards,
Andre
Nico D - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en die vriendelikheid is van baie hoë gehalte. Voel of jy in jou eie huis bly.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Hallo Nico,
Baie dankie vir die goeie kommentaar en ek hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Andre Roux
Robert D - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvrye en vriendelike gasheer, het ons dadelik welkom laat voel, geriewe was skoon en netjies uitgerus en kamer veilig en skoon.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Geagte Robert,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sien uit om jou weer te akkommodeer.
Groete,
Andre Roux
Enid V - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Enid, ek hoop om julle weer te sien.
Groete,
Andre Roux
Mongezi N - Jan 2019
Algehele gradering
The owner is compassionate towards guests.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Thank you for the comments Mongezi. it was a pleasure accommodating you and your wife. I hope to see you soon.
Kind regards,
Andre Roux
Hermann D - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed geprys en selfsorggeriewe was beskikbaar. Sal weer daarso bly.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar Hermann. Hoop om jou were the sien.
Groete
Andre Roux
John L - Feb 2017
Algehele gradering
Goue ster vir alles.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Hallo John, Dankie vir die kommentaar, jy is baie welkom om weer vir ons te kom kuier.
Groete
Andre Roux
Duane D - Mrt 2017
Algehele gradering
Okay.
Hermann V - Jan 2016
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Ruxmian Lodge se terugvoer
Goeie dag Hermann,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was absoluut 'n plesier dat julle by ons was en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete,
Andre
Melissa P - Jan 2015
Algehele gradering
Our stay was really awesome, truly recommend Ruxmian Lodge to anyone looking for the home away from home experience!
Dalene S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Adriaan F - Feb 2014
Algehele gradering
Ideaal vir 'n naweek!
David N - Des 2014
Algehele gradering
The owner is very friendly
Linda R - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by die gastehuis.
Louisa M - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Hannes B - Feb 2014
Algehele gradering
Gerieflik, 'n tweede tuiste.
Emily N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike en veilige verblyf.
Ella L - Feb 2014
Algehele gradering
'n Slaapplek.
Irma R - Jan 2014
Algehele gradering
Die lodge is lokaal gelee, maar voldoen nie aan my vereistes vir die benaming 'lodge' nie.
Lees meerJohan M - Des 2013
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid en vriendelikheid, en sal weer terug gaan.
Barnie H - Okt 2013
Algehele gradering
Kompak, maar gerieflik.
Heidi V - Okt 2013
Algehele gradering
Dis 'n oulike, knus plekkie en is heel voldoende as jy vir een of twee aande gaan oorbly.
Johan D - Des 2013
Algehele gradering
Goed.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 61A, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang