Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruxmian Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 33 resensies vir Ruxmian Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wilma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Huislik. Heerlik gebly. Veilige omgewing.

Groot, netjiese huis. Kamer was pragtig skoon en snoesig. Kombuis met alles toegerus. Privaat. Heerlike blyplek. Naby alles as jy wil stap. Veilig, baie veilig. Aangename gasheer.

Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Baie rustige omgewing.

Ons was min by die huis, maar ons het lekker gekuier as 'n groep, ons kon braai en die kombuis was gerieflik.

Mariska N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska N

Fun and relaxed.

Owner gave personal service. Very friendly and caring. Room was spacious with a lovely entertainment area.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jason M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Serendipity - "making an unusual exciting discovery by accident".

Excellent value for money. Don't be fooled by the price that is generally lower and assume that the standards are lower too. Far from that. Andre runs a good ship here and also is a very friendly gentleman. I would have no hesitation recommending this establishment.

Sedick G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sedick G

Awesome place.

Peaceful and quiet. Owner made us feel at home. Very good service. Would definitely be back.

Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Simply great.

Friendly and helpful host. I will most certainly choose again as a stay over when in this area. Highly recommended.

Maryna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Alles reg.

Baie gerieflik Alles op standaard.

Jan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Puik waarde vir geld

My minimum verwagting was 'n gemaklike bed in ’n stil omgewing. Wat ek gekry het was 'n volle toegeruste. luukse kamer, kombuis en badkamer in 'n stil windbeskutte agterstraatjie maar binne loopafstand van die hoofstrand en met 'n klein supermark 50 m weg. Ek is vriendelik ontvang deur die eienaar en is deurlopend gevra of ek iets benodig. 'n Weggesteekte juweel in die Strand

Russell W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell W

Peaceful.

Good location and peaceful neighbourhood.

Nozipho M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M

Everything including the owner, Andre, is so perfect.

Warm welcome from the owner Andre.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Dear Nozipho,
Thank you for the positive comments. We hope to see you again in the future.
Regards,
Andre

Ruxmian Lodge
Nico D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Uitstekende waarde vir geld en die vriendelikheid is van baie hoë gehalte. Voel of jy in jou eie huis bly.

Sien sterre.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Hallo Nico,
Baie dankie vir die goeie kommentaar en ek hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Andre Roux

Ruxmian Lodge
Robert D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Baie gasvrye en vriendelike gasheer, het ons dadelik welkom laat voel, geriewe was skoon en netjies uitgerus en kamer veilig en skoon.

Definitief aanbeveel!

Ruxmian Lodge se terugvoer

Geagte Robert,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sien uit om jou weer te akkommodeer.

Groete,

Andre Roux

Ruxmian Lodge
Enid V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enid V

Veilig en rustig.

Lekker privaat met skoon en rustige omgewing. Vriendelike en behulpsame personeel. Het baie tuis en welkom gevoel.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Enid, ek hoop om julle weer te sien.
Groete,
Andre Roux

Ruxmian Lodge
Mongezi N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mongezi N

The owner is compassionate towards guests.

It is indeed a wonderful place where the owner, Andre, personally liaise with individual guests and it is easy to make any reasonable request personally to him.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Thank you for the comments Mongezi. it was a pleasure accommodating you and your wife. I hope to see you soon.
Kind regards,
Andre Roux

Ruxmian Lodge
Hermann D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann D

Goed geprys en selfsorggeriewe was beskikbaar. Sal weer daarso bly.

Ek is nie veel van 'n resensie skrywer nie, plek was skoon, makilik om te vind, lekker geslaap en alles was reg.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar Hermann. Hoop om jou were the sien.

Groete
Andre Roux

Ruxmian Lodge
John L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Goue ster vir alles.

Goeie ontvangs, diens en vriendelik.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Hallo John, Dankie vir die kommentaar, jy is baie welkom om weer vir ons te kom kuier.
Groete
Andre Roux

Ruxmian Lodge
Duane D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Duane D

Okay.

Eienaar baie vriendelik maar die kamer was nie wat ek verwag het nie. Oud en nie so skoon nie. Verkies wit beddegoed en nie so donker kamer nie. Parkering ook glad nie genoeg nie en WiFi werk nie oral nie.

Hermann V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann V

Was baie aangenaam.

André was onmiddellik beskikbaar indien nodig ─ hy was absoluut fantasties! Dit was heerlik om daar te bly en ons het geen probleme ondervind nie.

Ruxmian Lodge se terugvoer

Goeie dag Hermann,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was absoluut 'n plesier dat julle by ons was en julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Vriendelike groete,
Andre

Ruxmian Lodge
Melissa P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Our stay was really awesome, truly recommend Ruxmian Lodge to anyone looking for the home away from home experience!

Central place, definitely enjoyed our stay and recommend this place to anyone.

Dalene S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene S

Dit was baie lekker.

Dankie, het die verblyf geniet. Alles is netjies en skoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Adriaan F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F

Ideaal vir 'n naweek!

Ek sal enige iemand aanbeveel om dit daar te gaan geniet. Wonderlike, gasvrye mense ontvang jou.

David N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David N

The owner is very friendly

Loved that the owner treats guests like they are his only guests!

Linda R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R

Ons het heerlik gekuier by die gastehuis.

Ruxmian Lodge is baie gerieflik. Die beddens slaap lekker, en die kombuis en badkamers is volledig toegerus. Die feit dat die gastehuis gediens word, selfs op 'n Sondag, was 'n groot bonus. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Louisa M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Hannes B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Gerieflik, 'n tweede tuiste.

Vriendelike diens, alles wat jy nodig het is daar.

Emily N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emily N

Netjiese, gemaklike en veilige verblyf.

Gerieflik geleë. Aan al ons behoeftes voldoen. Sal weer gaan.

Ella L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ella L

'n Slaapplek.

Die beddegoed en handdoeke was nie op standaard nie.

Irma R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Irma R

Die lodge is lokaal gelee, maar voldoen nie aan my vereistes vir die benaming 'lodge' nie.

Dit wat op die advertensie beloof word, word nie aan die gaste verskaf nie - ontbyt, ketels in kamers, sommige middae het bediendes eers teen 15:00 die bed kom regmaak, die tv in die een kamer het slegs SABC-kanale op. Die kamer en vullisblik is slegs 1 maal per week skoongemaak en dis ook wanneer die beddegoed en handdoeke vervang is met skones. Ek kon net sowel in 'n backpackers gaan bly het! Die solderkamer waar die algemene tv te vinde is, is so ongoddelik warm dat 'n mens nie daarin belangstel om daar tv te gaan kyk nie,al is dit die enigste tv wat sateliet-tv het.

Johan M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid en vriendelikheid, en sal weer terug gaan.

Sien die sterre hieronder.

Barnie H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie H

Kompak, maar gerieflik.

Hierdie is 'n stil en veilige gastehuis. Ons het net oorgeslaap, maar vir mense wat die "Kom" kom besoek is dit 'n bekostigbare en sentrale gastehuis.

Heidi V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Dis 'n oulike, knus plekkie en is heel voldoende as jy vir een of twee aande gaan oorbly.

Die gastehuis is baie netjies en goed ingerig. Dit is nie baie ruim nie, maar die eienaar, Andre, is vreeslik gasvry en hulpvaardig. Ons moes op die laaste oomblik my seun van sewe saamneem, en hy was baie tegemoetkomend en behulpsaam.

Johan D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 61A, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3f594c900783ece32837ad3c499f5ed078cb8ca013e98370c07abbdb57b5da1bafba116346a036e59d472b060425116ef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 61A Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.111804555569 18.829343318939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang