Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruxmian Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wilma V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Huislik. Heerlik gebly. Veilige omgewing. Groot, netjiese huis. Kamer was pragtig skoon en snoesig. Kombuis met alles toegerus. Privaat. Heerlike blyplek. Naby alles as jy wil stap. Veilig, baie veilig. Aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Baie rustige omgewing. Ons was min by die huis, maar ons het lekker gekuier as 'n groep, ons kon braai en die kombuis was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska N
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Fun and relaxed. Owner gave personal service. Very friendly and caring. Room was spacious with a lovely entertainment area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Andre
Ruxmian Lodge
Goeiemiddag, Dankie vir die terugvoering en kommentaar en ek vra om verskoning dat julle ontevrede was. Ek wil darem net 'n paar opmerkings maak om dinge in perspektief te stel vir diegene wat dit gaan lees. Die kamer wat julle bespreek het is die kleinste kamer in die gastehuis en ook die goedkoopste teen R350 per persoon per nag. Die kamer is 21vk meter groot so dit voel beknop met die klein kombuisie ook daarbinne en die badkamer. Daar is plek vir groot tasse ek kon julle gehelp het as julle gevra het. Ek voel dit is 'n bietjie onregverdig om 'n telling van 1 uit 5 te kry vir waarde vir geld in ag genome daar is DSTV en lugreeling in die kamer en veilige onderdak parkering. Ek voel ook dis 'n bietjie onregverdig on 1 uit 5 te kry vir ligging aangesien ons baie sentraal gelee is in die ou geddelte van die Strand en 900 meter van die kus af is asook 'n OK regoor die gastehuis het en die winkels is binne stapafstand . Plekke wat luukser en groter is soos die Lord Charles Hotel byvoorbeeld vra R3300 per nag vir 'n gewone kamer. Vriendelike groete Ruxmian Lodge

Jason M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Serendipity - "making an unusual exciting discovery by accident". Excellent value for money. Don't be fooled by the price that is generally lower and assume that the standards are lower too. Far from that. Andre runs a good ship here and also is a very friendly gentleman. I would have no hesitation recommending this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sedick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Awesome place. Peaceful and quiet. Owner made us feel at home. Very good service. Would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Simply great. Friendly and helpful host. I will most certainly choose again as a stay over when in this area. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Alles reg. Baie gerieflik Alles op standaard.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan M
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Puik waarde vir geld My minimum verwagting was 'n gemaklike bed in ’n stil omgewing. Wat ek gekry het was 'n volle toegeruste. luukse kamer, kombuis en badkamer in 'n stil windbeskutte agterstraatjie maar binne loopafstand van die hoofstrand en met 'n klein supermark 50 m weg. Ek is vriendelik ontvang deur die eienaar en is deurlopend gevra of ek iets benodig. 'n Weggesteekte juweel in die Strand

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell W
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Peaceful. Good location and peaceful neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 61A, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3f594c900783ece32837ad3c499f5ed078cb8ca013e98370c07abbdb57b5da1bafba116346a036e59d472b060425116ef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 61A Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.111804555569 18.829343318939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang