Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ryneveld Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 81, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rynveld Cottage is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks sentraal geleë in Stellenbosch, wat dit 'n ideale opsie maak vir reisigers.

Hierdie elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die kombuisdeure is daar 'n braai-area met buitesitplek, wat 'n ideale plek is vir 'n ontspanne oggendkoffie. Stellenbosch het lieflike wandelpaaie, fietsrypaadjies, waterweë, lewendige kafees, asook restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

VA Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ryneveldstraat 81, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ryneveld Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 81, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc745392114047d5bfac5b7fc6581a4b432bc3c7a34edb7f2a070e06054b0d2ebd62d894462f05ee14b87d0bd39ef371883ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 81 Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.930937529953 18.86179706627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang