Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RyQ-C

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

RyQ-C is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die eiendom is net 200 m vanaf die gewilde surfers spots, soos Boneyards, Supers en Punt.

Die eenheid is op die eerste verdieping en vereis stappe om toegang te verkry. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed slegs vir kinders.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai, 'n TV met volledige DStv, 'n veerpyltjiebord en 'n tafelvoetbaltafel.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Daar is ook sekuriteitskameras vir ekstra veiligheid.

As gaste verkies om nie te kook nie, is die Spar en Nina's Restaurant net 50 meter weg, wat heerlike opsies bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chrisma B
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, comfortable, friendly and homely. It was the best walking distance from the beach and shops. Warmest welcome from Erika and her h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Alicia S
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy, spotless, well-equipped, and relaxing. Our stay was absolutely fantastic! The unit was spotless, well-equipped, and perfectly coz...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Derick C
5.0
Goeie waarde in sentrale area. Baie gemaklike verblyf in 'n sentrale area van Jeffrey's Baai. Die eenheid was skoon. Baie goeie waarde vir geld.
Des 2024
Warwick B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Really felt welcome and my kids loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
James G
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik. Hulle het gereeld vir seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink RyQ-C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d698d319b307b9f0f20bae581344a28cc911799f92e0987f7b1a6c95bc0bb41c13bd1584c08a22b37e6c3364857f258e69e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.032516571616 24.930527371082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang