RyQ-C @ Del Mar
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
RyQ-C @ Del Mar is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die eiendom is net 200 m vanaf die gewilde branderplankry-branderplek, Boneyards en Supertubes-strand in Jeffreysbaai.
Die eenheid is op die eerste verdieping en vereis stappe om toegang te verkry. Die huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 kinderbeddens.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai, 'n TV met volledige DStv, 'n veerpyltjiebord en 'n tafelvoetbaltafel.
Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Daar is ook sekuriteitskameras vir ekstra veiligheid.
As gaste verkies om nie te kook nie, is die Spar en Nina's Restaurant net 50 meter weg, wat heerlike opsies bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink RyQ-C @ Del Mar het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang