Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

S & S Village Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Aidang Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir S & S Village Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Riaan H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Very nice stay.

Very nice place and value for money.

S & S Village Guest House se terugvoer

Thanks a million, Riaan.
Thanks for staying with us and we hope there will be a next time to host you.

S & S Village Guest House
Juan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Nice.

Excellent, was even upgraded. Thank you Sam.

Irene & Phillip R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene & Phillip R

Met die aankoms by S&S Village moet ons sê dat ons vriendelik verwelkom is.

Ons het lekker gebly.

S & S Village Guest House se terugvoer

It was our pleasure to host you. We hope that we can provide you with a pleasant stay again one day.

S & S Village Guest House
Lance B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance B

Puik en baie gerieflik. Sal weer daar bespreek.

Baie lekker gebly en geslaap. Baie belangrik is die matras wat baie gerieflik is.

Amos M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amos M

I love it. Perfect and nice place to be.

Very nice and clean. Everything is perfect.

Reinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Baie mooi plek, skoon en baie vriendelike personeel.

Baie lekker gebly, sal beslis weer kom.

Jamy J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamy J

Die kers was skoon. Gasverwarmers in elke kamer. Dit was so aangenaam gewees. Ons.

Ek het met my hokkiespan deur Noordvaal gekom. Sam het ons so tuis laat voel! Alles en nog meer was daar wat ons benodig het. Meisies se wedstrydklere was na elke wedstryd gewas. Hulle het beslis die ekstra myl gegaan! Baie dankie Sam.

Alinah M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinah M

The best guest house, nice for a weekend away.

We were welcomed by the friendly lady. The place is clean and beautiful. Met the owner, a very friendly guy. I can't complain.

S & S Village Guest House se terugvoer

Thank you so much for staying with us. When I was ready to see you off at about 8:30, unfortunately, you had already left. If we have the chance, I would definitely like to host you again. Your people are so friendly and honourable.

S & S Village Guest House
Marnus M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus M

Lekker en gemaklik.

Het lekker gebly, geen klagtes.

Marinda M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Excellent stay. Welcoming and helpful staff.

We had a fantastic stay. Thanks for the wonderful welcome and assistance during our stay.

S & S Village Guest House se terugvoer

Thanks a million for staying with us.
Thanks again for your understanding and kindness towards our guest house.
Hope we can host you again in the future.

S & S Village Guest House
Mike B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Baie mooi, Netflix account, uncapped WiFi & inverter was fantasties.

Baie lekker, waarde vir geld.

Masithela S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Masithela S

Tranquility.

Place is clean and the location is perfect if you need peace of mind. Value for money and secure parking.

Mariette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette C

Heerlik.

Heerlik geslaap. Gasverwarmer was 'n pluspunt vir die koue oggend.

Jj B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B

Baie goeie waarde vir geld.

Lekker dankie, goeie waarde vir geld.

S & S Village Guest House se terugvoer

Thank you so much for staying with us. We hope if there is chance, we can host you again.

S & S Village Guest House
Mike B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Good stay.

Good stay, our second time at the guest house. Rooms are tidy, and for the price, it is reasonable.

S & S Village Guest House se terugvoer

Thanks a million, Mike, for staying with us again.
Hope that we can host you more often.
Always have a safe trip and a nice day.

S & S Village Guest House
Annatjie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie N

Skoon en netjies.

Baie lekker plek vir net oorslaap.

Esther C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esther C

We did not sleep over as planned. I did, however, get a full refund from the owner.

We did not sleep over because the booking of 3 rooms was not what we asked for. We asked (and booked) for 3 rooms with en-suite bathrooms, got there and only 1 was correct.

Sunel B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sunel B

Die eienaar het ten minste vir ons 'n ekstra kamer gereël.

Ons het nie lekker daar gebly nie, ons moes vir nog 'n kamer betaal daar omdat daar nie genoeg plek was vir die kinders nie al was daar gesê daar was. Die eienaar het ons nie ingeboek nie, daar was net 'n vrou wat daar werk wat baie deurmekaar was. Die kamers is klein en daar is nie vensters nie, net 'n skuifdeur waarmee ons nie wou oop slaap in die aand nie vir veiligheid. Die waaiers in 2 van die 5 kamers wat ons geboek het, het nie gewerk nie. Daar was 'n ou Macdonalds boksie onder die bed vol miere. Elke kamer het nie hul eie badkamer nie.

Minki T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minki T

It was super fantastic, romantic and friendly.

We had a great stay. We really enjoyed the view and the swimming pool. It was nice and relaxed. The owner and staff were friendly from day 1. Everything we needed was available.

S & S Village Guest House se terugvoer

Thank you Minki for staying with us.
It is a pleasure to have honourable guests like you.
Wishing you a merry Christmas and a blessed New Year.

S & S Village Guest House
Elrinda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrinda K

Heerlike kuier.

'n Klein yskassie in elke kamer sal 'n uitstekende verbetering wees.

Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie lekker.

Het rustig geslaap, baie dankie. Moet net kyk na die storte, dit mors baie water.

David K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David K

Stil omgewing en billike tarief.

Aanvanklik was ek beïndruk met die netheid en vriendelike ontvangs. Die terrein is netjies en al die basiese benodigdhede is daar. Klein jakkalsies wat my gepla het was die luik in die badkamerplafon was heeltemal oop, daar is geen relings in die badkamer om nat handdoeke aan op te hang nie, die een bedlampie het nie gewerk nie en die TV het wel Netflix, maar nie DSTV nie.

Sthandwa D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sthandwa D

Very comfortable, peaceful and relaxing.

Overall we had a good time and would have loved to hit the pool side but the pool was not clean and we had a wasp epidemic. Outside of that the rooms were comfy, kitchen was spotless, lounge area was warm and relaxing.

Lerato M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato M

Had a great stay.

I had a great time. The only problem is that the kitchen is full of cockroaches and ants. The owner must do something about it. He must only put bar fridges in the rooms.

S & S Village Guest House se terugvoer

Hi, thank you a lot for staying with us. We have all the chemicals ready and we will start next Monday when the customers leave. Thank you a million for your advice and suggestions.

S & S Village Guest House
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Gholfpark, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddcf498f76206c8bc9ee0a4379e96c5c2230418d39e6ca9de6db96593e80a326f6c8df4cd3e4f5a7c4deb285ecdb66073b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 14 Suikerbos Road Golf Park 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.54927 28.03281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang