S3nsational Paros
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 8 Jan 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 48, Chakas Rock, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 090 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
S3nsational Paros is in Chaka's Rock en bied 'n idilliese vakansie-ervaring wat aan 'n tropiese wegbreek sal herinner.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens wat geskik is vir 2 kinders en 2 volwassenes in die derde slaapkamer. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër, asook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur wat sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en 'n uitsig oor die see bied. Gaste hoef nie oor beurtkrag te bekommer nie, aangesien die eenheid 'n klein gasstofie, verskeie ligte wat met batterykrag werk en 'n gasbraai het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 102
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ipahla-weg 48, Chakas Rock, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 48, Chakas Rock, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang