Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saamrus Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cozy and peaceful. It was such a lovely, relaxing getaway with our two dogs. We went there to get away from the hustle, and it did wonders! The sound of wind through the trees, fire crackling in the fireplace, and different bird sounds (other than always hearing a hadeda) LOL! was indeed tranquility!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
We are very happy that you enjoyed your stay at Saamrus and hope you will visit again soon.

Clarissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik ingerig - daar word aan alles gedink! Altyd lekkerr. Altyd lekker by Saamrus. Hulle is vinnig en flink waar hulp nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jz E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste wegbreek vir ons en ons 4-voet kinders! Dit was ons derde keer by Saamrus saam ons woefkinders, Sebastiaan die lab en Lily die beagle. Ons het in Akasia gebly en soos altyd dit vreeslik baie geniet. Die honde was in die hondehemel met al die lekker staproetes en opsies. Die persoon aan diens het spesiaal uitgekom Sondagaand om die stadsjapies te wys hoe werk die gasstoof. Dit was ook duidelik dat hulle moeite gedoen het om een van die staproetes beter te merk na 'n vorige keer se kuier en ons ietwat verdwaal het omdat die pyltjies nie duidelik was nie. Julle diens is uitstekend en Saamrus sien ons beslis weer! Een van die beste dierevriendelike plekke lekker naby Pta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Dankie vir die positiewe terugvoer en vir vyf sterre! Julle maak die harde werk die moeite werd. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Clarissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese diens en die eenheid is uiters gerieflik ingerig! Fantastiese diens. Die eenheid het alles wat nodig is! Gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat ons goeie diens kon lewer en hoop om julle gou weer te sien.

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vantasties. Baie lekker gebly, dankie. So rustig en stil. Die aande is besonders rustig. Jare laas so lekker geslaap met al die vars lug. So lekker dat mens die honde kan saambring en op stappies kan gaan met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Ons is bly julle kon lekker rus by Saamrus en sien uit na julle volgende besoek.

Robyn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect pet friendly getaway! Fabulous pet friendly accommodation. Love that you planted rosemary and lavender in the garden. We used it as extra protection for our dog against the ticks. The host was also very kind and super helpful. Thank you for a fantastic stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Thank you for this very positive review. Guests like you make all the hard work worthwhile. We look forward to your next visit.

Ingrid H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Heerlik rustig. Ons het heerlik gerus by Saamrus. Die groot kuierstoep was 'n hoogtepunt. Ons het die wandelroetes geniet, alhoewel die langer roetes nogal toegegroei was. Die huisie is gerieflik, skoon en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Dit was lekker, goed uitgerus. Honde kind het dit ook geniet. Van die 3 plekke waar ons al gebly het, is Saamrus Guest Farm beslis die beste. Aanbeveling: Tyd om nuwe beddegoed aan te skaf. Dit is skoon, maar verslete. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sal beslis seker maak ons koop ekstra linne by die volgende Volpes afslag aanbod!

Hannelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Lekker naweek. Rustige wegbreek saam met familie. 'n Bonus dat jou hond kan saamgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Ons is bly dat julle 'n rustige naweek kon deurbring by Saamrus en hoop dat julle ons gou weer sal besoek.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzQxODE0LWRmN2QtNDE3ZC1hYWFiLWIzZmU1NjdkZDEyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.93335559979 27.512437105179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang