Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saamrus Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saamrus Guest Farm is in 'n woudagtige vallei tussen 'n stroompie en die voorheuwels van die oeroue Magaliesberge sowat een en 'n half uur se ry van Johannesburg en Pretoria af geleë. Die gasteplaas bied gerieflike, troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in bekoorlike plaaskothuise en bied die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, stappers of romantiese paartjies wat op soek is na privaatheid.

Verblyf is beskikbaar in 9 kothuise wat slaapplek vir 28 gaste in totaal bied. Al die kothuise het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel. Gaste moet hul hul eie DStv-dekodeerder en aansluitprop saambring om DStv te kyk. 'n 4x4 word benodig om sommige van die kothuise te bereik of gaste kan ondertoe parkeer en die kothuise te voet bereik. Al die kothuise is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area, bergfietsroetes en troeteldiere indien gereël in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and peaceful. It was such a lovely, relaxing getaway with our two dogs. We went there to get away from the hustle, and it did wond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Clarissa M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik ingerig - daar word aan alles gedink! Altyd lekkerr. Altyd lekker by Saamrus. Hulle is vinnig en flink waar hulp nodig is!
Jun 2024
Jz E
Saam met lewensmaat
5.0
Beste wegbreek vir ons en ons 4-voet kinders! Dit was ons derde keer by Saamrus saam ons woefkinders, Sebastiaan die lab en Lily die beagle. Ons het i...
Sien meer
Apr 2024
Clarissa M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese diens en die eenheid is uiters gerieflik ingerig! Fantastiese diens. Die eenheid het alles wat nodig is! Gerieflik ingerig.
Mrt 2024
Willie S
Saam met lewensmaat
5.0
Vantasties. Baie lekker gebly, dankie. So rustig en stil. Die aande is besonders rustig. Jare laas so lekker geslaap met al die vars lug. So lekker da...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Saamrus Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzQxODE0LWRmN2QtNDE3ZC1hYWFiLWIzZmU1NjdkZDEyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.93335559979 27.512437105179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang