Saamrus Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Saamrus Guest Farm is in 'n woudagtige vallei tussen 'n stroompie en die voorheuwels van die oeroue Magaliesberge sowat een en 'n half uur se ry van Johannesburg en Pretoria af geleë. Die gasteplaas bied gerieflike, troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in bekoorlike plaaskothuise en bied die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, stappers of romantiese paartjies wat op soek is na privaatheid.
Verblyf is beskikbaar in 9 kothuise wat slaapplek vir 28 gaste in totaal bied. Al die kothuise het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel. Gaste moet hul hul eie DStv-dekodeerder en aansluitprop saambring om DStv te kyk. 'n 4x4 word benodig om sommige van die kothuise te bereik of gaste kan ondertoe parkeer en die kothuise te voet bereik. Al die kothuise is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area, bergfietsroetes en troeteldiere indien gereël in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink Saamrus Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng