Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saartjie se Plekkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Saartjie se Plekkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anton W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Groot mooi en skoon.

Groot plek kan maklik lank en gemaklik bly. Het alles wat nodig is. Mooi en skoon. Baie oulike gasvrou en haar man. Sal weer gaan.

Natasha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Ons het dadelik tuis en welkom gevoel en is selfs lekker bederf!

Dit was ongelooflik lekker. Ons het letterlik alles in ons blyplekkie gehad wat ons kon nodig hê. Dit het gevoel soos ons huisie weg van ons huisie.

Esmerelda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda J

Heerlik.

Ons het die verblyf geniet.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie.

Saartjie se Plekkie
Ochkert W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ochkert W

Veilig, rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Sarie is dierbaar.

Joppie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joppie F

Saartjie se plekkie is baie netjies, privaat en op die idiale plek geleë om maklik op die hoofwee en in Hartenbos strand te kom.

Die omgewing is doodstil en baie rustig. Ek sal definetief weer daar tuisbly. Die woonstel is ruim en baie mooi en volledig toegerus.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Dankie vir julle Joppie, bly julle kon bietjie kom afskakel. Goed gaan.

Saartjie se Plekkie
Elmarie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Uitstekende plekkie om te bly by die see. Die eienaars is absoluut wonderlik!

Dit was regtig baie aangenaam om by Saartjie se Plekkie te bly. Sal definitief weer so maak.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Elmarie vir julle. Mooi pad vir julle vorentoe. Sarie

Saartjie se Plekkie
Sarie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B

Baie lekker gekuier.

Dankie vir geselsies. Gevoel of ons mekaar jare lank al ken. Baie dankie vir pakkie beskuit. Ons het baie lekker gekuier.

Louwria V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwria V

Heerlik vakansie gehou.

Plekkie is netjies, gerieflik met alles wat nodig is.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Hi Louwria, dit was lekker om julle te kon ontvang. Dankie vir julle. Sarie

Saartjie se Plekkie
Jean-pierre M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre M

Dit was lekker.

Dit was baie lekker om daar te wees.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie,
Ek waardeer.

Saartjie se Plekkie
Joseph T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Baie gerieflik en alles wat jy nodig het.

Eienaars is baie vriendelik.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Malinda vir ondersteuning, hoop ons sien julle gou weer!

Saartjie se Plekkie
Louw B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw B

Was uitstekend.

Hulle het moeite gedoen om ons plek mooi te maak.

Hugh R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh R

Heerlike wegbreek met familie. Die fasiliteit is baie netjies en die gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. Baie dankie.

Baie aangename tyd beleef. Die gasvrou en -heer was vriendelik en behulpsaam. Veiligheid is 'n prioriteit. Die bekostigbaarheid en die fasiliteit was die groot trekpleister. Baie dankie nogmaals.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Hugh was lekker om julle te kon akkomodeer. Veilig bly.

Saartjie se Plekkie
Andre J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J

Netjiese, lekker groot huis.

Vriendelike mense daar in Hartenbos.

Anita M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Uitstekend

Ons het 7 dae daar gebly en ons het dit vreeslik baie geniet. Die plekkie het alles wat jy nodig het - jy het net jou klere en kos nodig. Dis baie mooi skoon en jou voertuig is baie veilig en staan onder ’n skadunet. Die eienaars is die vriendlikste mense en baie behulpsaam. Dis ons nuwe plekkie waar ons elke keer sal gaan bly op Hartenbos.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir julle Anita.
Julle was pragtige en maklike gaste.
Waardeer.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Mooi loop

Saartjie se Plekkie
Pieter C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Vriendelik en gasvry

Huis gevoel en baie aangename vriendelike mense. Plek is baie netjies en volledig. Ons sal dir vir enige een aanbeveel.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning was lekker om julle te ontvang.

Saartjie se Plekkie
Linda S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Vriendelike ontvangs, veilig, baie netjies en ruim verblyf. Woonstel beskik oor als wat jy mag benodig en nog meer!

Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel baie gerieflik ingerig en baie mooi woongebied.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir die voorreg om julle te kon leer ken ons sien julle weer volgende keer.

Saartjie se Plekkie
Edmund J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund J

Die kuier was een woord: fantasties!

Die eienaars is vriendelik en het ons meer as welkom laat voel. Ons kon mekaar WhatsApp wat kommunikasie soveel meer makliker en gemakliker gemaak het. Die plekkie is skoon en pynlik netjies en naby aan die winkels en die see. Selfs beurtkrag of die reën kon nie eens ons tydjie ontsuur nie. Ons sal beslis weer kom. Ek beveel die plekkie met die grootste liefde aan.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir wonderlike terugvoering, was lekker om julle te ontvang.

Saartjie se Plekkie
Chris K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Skoon en prakties.

Dit voldoen aan al my behoeftes.

Christine L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Huislik en baie gerieflik.

Ons was verwelkom met die lekkerste wortelkoek. Ongelooflike gasvrye mense. Die plek is baie gerieflik met alles wat jy nodig het.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir mooi terugvoering, was lekker om julle te kon ontvang.
Groete

Saartjie se Plekkie
Doug S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug S

Wonderful place.

Great location, fantastic hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek.

Fantastiese ligging, fantastiese gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Thanks enjoy your journey!!

Saartjie se Plekkie
Stephanus S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus S

Baie vriendelik ontvang, heerlik gebly, dit baie geniet.

Dit was heerlik om so vriendelik en goed ontvang te word. Die geriewe is beslis waarde vir geld en sal graag weer daar wil kuier.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Stephanus was lekker om julle te ontvang, kom gerus weer.

Saartjie se Plekkie
Elroy L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy L

Rustig en net lekker.

Die woonstel is nice, ruim en baie netjies. Daar is van als en 'n tekort aan niks. Jy moet net jouself bring.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie, was voorreg om julle van oor die berg te kon ontvang!!

Saartjie se Plekkie
Mara S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Baie goeie waarde vir geld, sal weer teruggaan.

Baie gawe gasvrou, sal almal aanbeveel.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie was voorreg om julle te ontvang!!

Saartjie se Plekkie
Chris S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Baie aangenaam

Vriendelike ontvangs, skoon kamers, lekker beskuit, en goeie nagrus.

Elna V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Baie oulike gasheer en vrou.

Per WhatsApp kontak gemaak.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie dit was 'n voorreg om julle te leer ken!

Saartjie se Plekkie
Morné H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné H

Fantastiese waarde vir geld!

Absolute waarde vir geld, skoon, veilig en baie vriendelike ontvangs, asook deurgaans kommunikasie van die eienaar. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Morné, waardeer dat julle ons gekies het!!

Saartjie se Plekkie
Geraldine A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine A

Dit was die moeite werd!

Ek en my gesin het die naweek baie geniet. Die verblyf en gasvryheid self was indrukwekkend, en die plek self was maklik verkrygbaar. Ek sal hierdie plek aanbeveel vir ander wat wil wegbreek van die gewoel en die rustigheid geniet. Als wat gepaard gaan met die plek self was gerieflik en binne bereik. Ek sal definitief weer gebruik maak van Saartjie se Plekkie.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie, dit was voorreg om julle te ontvang!

Saartjie se Plekkie
Jean-mari J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari J

Baie lekker en rustig!

Dankie Tannie Sarie en oom Pieter vir die verblyf en gasvryheid.

Herman D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Vriendelike mense, baie georganiseerd en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel vir reis na Hartenbos.

Baie nice en ek sal aanbeveel, indien jy nie naby die strand wil bly nie en die rustigheid soek, lekker naby die snelweg.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Hi Herman, dankie vir wonderlike terugvoering. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Groete, Sarie.

Saartjie se Plekkie
Ben G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Dis netjies en het alles wat jy benodig vir 'n wegbreek.

Ons was vriendelik ontvang. Die weer was lekker en ons het lekker gerus in 'n netjiese woonstel wat alles het wat jy kan nodig kry. As jy nie omgee om elke dag te ry strand toe nie is dit definitief 'n goeie keuse vir 'n blyplek.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Baie dankie Ben vir terugvoer, dit was lekker om julle te ontvang, dankie vir los van netjiese woonstel, kom gerus weer!!

Saartjie se Plekkie
Kevin V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Best value for money.

Good value for money, location, facilities, customer service. Really enjoyed staying there & will definitely return when I'm in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, ligging, geriewe, kliëntediens. Het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis terugkeer as ek in die omgewing is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Saartjie se Plekkie se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning om hier te kon bly!

Saartjie se Plekkie
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfmFTAilzmPD9zS5NHZGzTxfKL2EvlKnTUcBUJwV4lGMVeyCR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 13 Katjiepiering Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.120476820763 22.098546185516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang