Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saartjie se Plekkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anton W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Groot mooi en skoon. Groot plek kan maklik lank en gemaklik bly. Het alles wat nodig is. Mooi en skoon. Baie oulike gasvrou en haar man. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het dadelik tuis en welkom gevoel en is selfs lekker bederf! Dit was ongelooflik lekker. Ons het letterlik alles in ons blyplekkie gehad wat ons kon nodig hê. Dit het gevoel soos ons huisie weg van ons huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie.

Ochkert W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Veilig, rustig. Ons het vreeslik lekker gebly. Sarie is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joppie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Saartjie se plekkie is baie netjies, privaat en op die idiale plek geleë om maklik op die hoofwee en in Hartenbos strand te kom. Die omgewing is doodstil en baie rustig. Ek sal definetief weer daar tuisbly. Die woonstel is ruim en baie mooi en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Dankie vir julle Joppie, bly julle kon bietjie kom afskakel. Goed gaan.

Elmarie W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Uitstekende plekkie om te bly by die see. Die eienaars is absoluut wonderlik! Dit was regtig baie aangenaam om by Saartjie se Plekkie te bly. Sal definitief weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie Elmarie vir julle. Mooi pad vir julle vorentoe. Sarie

Sarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Dankie vir geselsies. Gevoel of ons mekaar jare lank al ken. Baie dankie vir pakkie beskuit. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwria V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Heerlik vakansie gehou. Plekkie is netjies, gerieflik met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Hi Louwria, dit was lekker om julle te kon ontvang. Dankie vir julle. Sarie

Jean-pierre M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Dit was lekker. Dit was baie lekker om daar te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie, Ek waardeer.

Joseph T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie gerieflik en alles wat jy nodig het. Eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Saartjie se Plekkie
Baie dankie Malinda vir ondersteuning, hoop ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfmFTAilzmPD9zS5NHZGzTxfKL2EvlKnTUcBUJwV4lGMVeyCR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 13 Katjiepiering Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.120476820763 22.098546185516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang