Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saartjie se Plekkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Saartjie se Plekkie is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel vir tot 4 mense in Hartenbos.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met beperkte DStv-kanale.

Skaduparkeerplek vir 1 voertuig word agter 'n sluitbare hek voorsien. Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Vir besprekings langer as 5 nagte is 'n skoonmaakfooi betaalbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anton W
Saam met lewensmaat
5.0
Groot mooi en skoon. Groot plek kan maklik lank en gemaklik bly. Het alles wat nodig is. Mooi en skoon. Baie oulike gasvrou en haar man. Sal weer gaan...
Sien meer
Aug 2024
Natasha D
Gesin met tieners
5.0
Ons het dadelik tuis en welkom gevoel en is selfs lekker bederf! Dit was ongelooflik lekker. Ons het letterlik alles in ons blyplekkie gehad wat ons k...
Sien meer
Mrt 2024
Esmerelda J
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het die verblyf geniet.
Mrt 2024
Ochkert W
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig. Ons het vreeslik lekker gebly. Sarie is dierbaar.
Des 2023
Joppie F
Saam met lewensmaat
5.0
Saartjie se plekkie is baie netjies, privaat en op die idiale plek geleë om maklik op die hoofwee en in Hartenbos strand te kom. Die omgewing is dood...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Katjiepieringlaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saartjie se Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfmFTAilzmPD9zS5NHZGzTxfKL2EvlKnTUcBUJwV4lGMVeyCR6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 13 Katjiepiering Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.120476820763 22.098546185516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang