Sabaan Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 185
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Maritza B - Aug 2024
Algehele gradering
Plek is lekker geleë tussen Sabie en Hazyview en naby die wildtuin. Baie stil.
Mons V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige kuier in die mooiste natuur.
Hannetjie K - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly maar sal volgende keer langer bly.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dankie Hannetjie, julle was 'n absolute plesier om hier te hê. Julle gaan definitief volgende keer langer kuier.
Groete,
Marietjie
Sabaan
Jannie N - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Mike G - Mei 2024
Algehele gradering
A home from home, good old fashioned value for money holiday.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Mike, thank you for your reply. We do our best to make every guest feel welcome and looked after. Thank you for your special feedback. You and your wife were only the biggest pleasure to have here at Sabaan guest farm. We do hope to see you back soon for many more visits. They are at this moment, busy with the road. Warmest of regards, Marietjie, Sabaan
Christelle K - Mei 2024
Algehele gradering
Die ligging was ongelooflik mooi. Ons het heerlik gebly en die diens was uitstekend.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Christelle
Baie dankie vir julle vinnige kuierjie hier op Sabaan, julle was 'n plesier om hier te hê.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete
Marietjie
Quintin V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Quintin, ons begin aan die pad werk einde Mei. Die hele opdraande word met plaveisel uitgele. Ons gee definitief aandag aan die ander goedjies, veral die braaier. Hoop julle kom kuier gou weer.
Tanja B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek by Sabaan.
Bigboy N - Mrt 2024
Algehele gradering
It was cool and amazing.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
BigBoy,
Thank you for your kind words. We strive to make every guest feel welcome and very special here at Sabaan. See you soon for another visit.
Warm regards,
Marietjie
Angela H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties! Ontspannend. Onvergeetlik!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Angela, thank you for your lovely review. It is always the biggest pleasure to welcome our guests here at Sabaan.
We do hope to see you and your beautiful family again soon for your next visit.
Kindest regards,
Marietjie
Sabaan
Chantel V - Jun 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie rustig en gerieflik.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dankie, Chantel, vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle op die oord te hê!
Hellen M - Aug 2024
Algehele gradering
Nice stay, we enjoyed our stay.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thank you, Hellen, glad you enjoyed your stay. Come visit us again, for much longer, so much to do here for a nice family holiday.
Marietjie
Sabaan
Naomi J - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Lees meerCharlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful surroundings and very relaxing.
Tefo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant, spacious, centrally located.
Juanita L - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en 'n kat het kom kuier.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Juanita
Dis heerlik om te hoor gaste het lekker by ons gekuier. Ons het Wi-Fi by die kantoor beskikbaar en is jammer julle het nie geweet nie. Ongelukkig het julle baie vroeg vertrek. Sou jy my gesê het jul wil vroeg uit, kon ek met ons sekuriteitswag gereel het om vir julle oop te maak - en al die moeite gespaar het. Ons sal julle baie graag weer wil akkommodeer. Hoop dit gaan goed met ouma.
Groete, Rina
Amanda S - Apr 2024
Algehele gradering
My hoogtepunt van die wegbreek was definitief die olifant interaksie in Hazyview!
Johannes O - Apr 2024
Algehele gradering
Kort spieël in kamers. Ingangspad kan verbeter word. Groot asb.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Johan, dankie vir jou terugvoer. Ons begin aan die padwerk einde Mei. Ons moet net wag dat die ergste reën verby is.
Ons gee aandag aan die spieëls in die kamer.
Hoop jullie kom kuier gou weer.
Jaqueline V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vir 'n kort kuier sal dit reg werk nie vir lank nie.
Susan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Susan, dankie vir jou terugvoer. Julle was 'n plesier om hier te hê op Sabaan. Stuur groete vir daardie oulike kinders.
Sien julle sommer gou weer.
Groete,
Marietjie
Magda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig, netjiese, gemaklik.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Magda
Dit was net 'n plesier om julle hier op Sabaan te huisves. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete
Marietjie
Sabaan
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Rina H - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Arnold G - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker familie-oord.
Cindy S - Jan 2023
Algehele gradering
Superb.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Cindy & family,
It was great having you and the kids at Sabaan.
Hope to see you again soon.
Keep well.
Rina
Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and pleasant stay.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dear Angie
Thank you for your visit and your great review.
We do value your great feedback and appreciate hearing back from our guests.
At Sabaan we value every quest and strife to make your visit as pleasant as possible.
We will most definitely look at the pipes in the bathroom. thank you for that.
Looking forward to seeing you and your family back soon in the very near future.
Kindest Regards
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Magriet D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties vir 'n kort naweekwegbreek.
Elsabe C - Sep 2023
Algehele gradering
Familiewegbreek vir my man se verjaarsdag.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Elsabe
Baie dankie vir jou positiewe, mooi terugvoer. Ons hier by Sabaan probeer regtig om ons gaste se tydjie hier onvergeetlik te maak.
Dis altyd net 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons streef daarna om dit vir elke gas so aangenaam moontlik te maak en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Marietjie
Lood C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Goeie waarde vir geld.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Lood,
Dit was heerlik om julle by Sabaan te ontvang.
Hoop ons sien julle vir nog lekker kuiers in die toekoms.
Groete, Rina
Angel M - Nov 2023
Algehele gradering
When life gives you lemons, make lemonade.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Good day Angel,
We only asked the ladies if they knew where their chalet number was. We assisted them with directions to the chalet and encouraged them to enjoy the resort and the gardens. The number of guests regarding the size of the chalet was a misunderstanding on our side. I apologised and immediately assisted you with a larger chalet.
We undoubtedly did not make any remarks about our guests using the pool. That's an absolute untruth! We have plenty of diverse guests and can forward all our reviews as proof of how we treat all our guests, regardless of skin colour.
Yes, there was an issue with a noise in the bathroom. Our guard on duty assisted the guest and resolved the problem as soon as possible. If the welcome was not up to standard, we do apologise. There were other guests also checking in at the same time, and I was trying to assist everyone and accommodate you and your friends with a larger chalet. I insist that there were never any remarks made by myself about the guests when they were swimming.
I specially went early on Saturday morning to check if the noise in the bathroom was sorted out. If not, so that we could fix the problem, you confirmed that the noise was gone. I asked about your plans for the day and made suggestions about what there is to do in the area, like I do with all other guests.
As stated before, we do apologise for any inconvenience and would love to welcome you and your friends back for more visits in the near future.
Kindest Regards,
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Blessing M - Apr 2023
Algehele gradering
Rina was a gracious host and made us feel at home.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dear Blessing,
It has come to our attention that your child had an unfortunate accident at Sabaan over the past weekend. We are investigating the matter and will get back to you, after collecting all the facts.
Please send us per email with your version of the accident and what may have led to the accident.
Apologies for the discomfort and impact.
Regards
Louw Middel, Sabaan
Magda B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Rina se diens is puik.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Magda en gesin
Baie dankie vir julle kuier ... ons sit definitief daardie spieël by die 2de slaapkamer in !
Hoop om julle sommer nog vir baie kuiers in die toekoms te sien.
Groete, Rina
Matthew M - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice stay.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thank you for your positive review, Matthew. Looking forward to hosting you again.
Carina D - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflik en rustig!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Ilse,
Baie dankie vir julle oorsig. Ons is in die proses om al ons chalets op te knap en is amper klaar daarmee. Met 'n volgende kuier verras ons julle.
Mooi loop,
Rina
Tonie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie julle twee. Dit was lekker om julle hier by ons te hê.
Marco R - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike stukkie hemel op aarde.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Marco en Familie
Wat 'n wonderlike voorreg was dit om julle hier by ons te hê!
Hoop daar is nog baie toekomstige kuiers in die vooruitsig.
Mooi loop
Tannie Rina
Claude B - Aug 2022
Algehele gradering
A truly lovely experience.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thank you Claude, hope it was one of many visits to Sabaan !
Keep well, Rina
Wessel V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en lekkee - naby aan die Krugerwildtuin.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Wessel,
Dit was regtig lekker om te sien hoe julle Sabaan geniet het, ons sien uit na nog vele kuiers in die toekoms.
Mooi bly, Rina
Charlotte V - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en pragtige tuine en uitsig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Charlotte
Dit was een groot plesier om julle by Sabaan te ontvang, ons is bly julle het dit so geniet. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer vir nog 'n lekker kuiertjie. Mooi loop, Rina.
Estelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut perfek. Vriendelikste diens.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Estelle, vir jou wonderlike terugvoer. Hoop ons sien sommer nog baie van julle pragtige gesin in die toekoms. Groete en pas julleself op, Rina.
Mia V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en in 'n pragtige omgewing.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Mia, ek is so bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer. Groete en mooi loop, Rina.
Kevin J - Mrt 2022
Algehele gradering
I am coming back again in December.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Kevin
Thank you for your review, and we are really looking forward to see you in December.
Keep well,
Rina
Gerhard B - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Gerhard
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Waldo D - Jan 2022
Algehele gradering
Mooiste plek!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Waldo. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle gou weer.
Sam K - Okt 2022
Algehele gradering
Jy voel sommer dadelik tuis hier.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Sam
Baie dankie vir jou uitsonderlike goeie terugvoer. Ons probeer net ons bes.
Hoop om julle vir nog kuiers in die toekoms te sien.
Mooi bly
Rina
Anirban C - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Anirban
Thank you for the excellent review! I am sorry that you had to leave earlier, we are really looking forward to a next visit.
Keep well until then.
Rina
Hettie V - Jul 2022
Algehele gradering
Biae mooi. Lekker rustig.
Michael F - Des 2022
Algehele gradering
Beeldskoon tussen die berge.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Michael en familie, baie dankie vir julle kuier. Hoop om julle sommer binnekort weer te sien. Groete, Rina.
Sonja V - Feb 2022
Algehele gradering
Het so lekker daar gebly en die lodge mense is vreeslik vriendelik.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Sonja
Baie dankie vir die mooi resensie waardeer dit. Hoop ons sien julle gou weer.
Sthembiso L - Aug 2022
Algehele gradering
It's beautiful. But no shops around. DStv channels are only a few.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Chriselda
Thank you for your review. Our self-catering resort is located on a farm in the Sabie Valley, quiet and (we agree) beautiful. We do have hotel DSTV available, and a tuck shop for wood, charcoal and ice. Normally the quests buy their necessities whilst driving through the different towns, visiting all the interesting attractions on the Panorama Route.
We have several different kind of chalets available, to suit any number of guests, if you prefer not to share with friends.
Hope you will return soon for another visit in our stunning Lowveld.
Kind regards
Rina
Leilani J - Des 2022
Algehele gradering
Yskas maak niks koud nie, eetgerei was vuil. Baie steil pad om te ry op pad Sabaan.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Leilani
Ons sou dit regtig waardeer het as jy onmiddellik die yskas en eetgerei gerapporteer het, want ons sou dit dadelik reggestel het - baie jammer daaroor. Ons het jou na 'n ruimer chalet oorgeskuif, omdat die 4-slaper wat jy oorspronklik bespreek het, se geyser probleme gegee het. Ons het alreeds 'n groot gedeelte van die pad gediens, en gaan na die oorblywende 1 km pad kyk sodra die reënseisoen verby is.
Groete
Rina
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Memory M - Jan 2022
Algehele gradering
Just very basic place to sleep - not what we expected.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
I am really sorry that the inside of our units did not meet your taste, however, we shall have a look at the couch.
You were informed of the dirt road beforehand, with our confirmation e-mail. Nobody got stuck on the dirt road for the whole of the December, up until now. After this rainy season, we shall work again on the 1.2 km dirt road left to be upgraded.
Your booking with us was from 28 December (4 nights). I am sorry that you did not have time to take photos during that period.
Shadreck J - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Dipuo M - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful place.
Elmarie D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige naweek.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Elmarie,
Dit was heerlik om julle by ons te ontvang, die yorkies was te pragtig ! Ja, ons is lekker sentraal om alles te doen en te sien wat die Laeveld aanbied. Ons hou julle by daardie belofte om weer te kom kuier, laat weet wanneer julle reg is vir nog 'n uitspan by ons.
Jodi H - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantastiese plekkie.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi daar, Jodi en gesin
Dit was heerlik om julle by Sabaan te ontvang, julle is pragtige mense!
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons sal julle met graagte weer ontvang.
Mooi loop,
Rina
Juani H - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Juani, baie dankie vir julle kuier by ons, dit was een groot plesier om julle by ons te hê. Maak weer só.
Groete, Rina en Magda.
Mari Louise B - Aug 2021
Algehele gradering
It was beautiful and very welcoming. Would definitely love to go again soon!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thanks for the great review! It really is a privilege to be called a "home away from home" ... expecting you for another visit soon.
Jana D - Mei 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik goed gelëe vir die Panoramaroete.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Jana, dis regtig lekker om sulke goeie terugvoering te ontvang! Dit was 'n plesier om julle op Sabaan te ontvang en ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien vir nog 'n heerlike wegbreek. Rina.
Peter V - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing, just what we wanted.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hallo Peter,
Dit was baie lekker om julle by ons te hê, ons hoop dat julle sommer kort-kort na ons gaan wegloop vir nog heerlike braai kuiers in die bos.
Mooi loop,
Tannie Rina
Bernadett C - Apr 2021
Algehele gradering
The best.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Bernadette, dit was lekker om jou terugvoer te lees, baie dankie! Wanneer jou man weer van Mosambiek af kan wegloop, kom kuier gerus weer. Hoop dit gaan goed met al die kids.
Mooi loop.
Rina
Tersia V - Apr 2021
Algehele gradering
Iets vir almal - uitstekende diens.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Hello julle almal!
Dit was 'n voorreg om so klomp aangename mense op Sabaan te hê, julle is 'n pragtige gesin ! Baie dankie vir die uitstekende terugvoer, ons hoop om julle weer te sien wanneer julle in ons omgewing wil kom kuier.
Mooi loop.
Rina
Flynn N - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan, my eie kinderjare weer by my opgekom.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle gesin op Sabaan te ontvang. Ons is tans weer besig om die 1.2 km grondpad op te gradeer en met 'n volgende kuier lyk die pad sommer beter. Kom kuier gerus gou-gou weer.
Lauren H - Mrt 2021
Algehele gradering
The view is amazing. You won't be dissapointed.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Lauren,
Thank you for your visit and your beautiful review.
Although our farm monkeys don't know the contents of our dirt bins yet, it seems that they do know how to entertain our guests.
Hope to see you again soon.
Keep well.
Rina
Marchante R - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowend, stilte is besonders en dis die mooiste uitsig wat jy kan beleef.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Marchante, dit was 'n voorreg om julle hier by ons te hê. En ons sien regtig uit daarna om julle troue ook hier by ons te kan hou. Pas julleself mooi op. Tannie Rina
Barry-jon I - Jan 2021
Algehele gradering
This was awesome, will definitely visit again.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Barry, it was great to have you and your lovely family at our resort. Hope to see you all again in future.
Keep well and stay safe.
Rina
Buhle S - Nov 2021
Algehele gradering
Great
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Buhle
It was a real pleasure having you at our resort, and many thanks for the wonderful review.
Hope to see your family again in the near future.
Keep well,
Rina
Carol M - Okt 2021
Algehele gradering
Fun and no-fuss accommodation.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Carol
Your beautiful review is really appreciated, thank you ever so much !
We are looking forward to hear from you again for another great break away ....
Rina and Grace
Ntombinkulu M - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thank you, Nthombinkulu ! It was great to host you and your family, hope to see you all again soon.
Keep well and safe,
Rina
Theodor B - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi tuine.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Theodor. Ons hoop om julle sommer nog baie in die toekoms te sien as julle jul batterye wil laai.
Allison M - Jan 2021
Algehele gradering
A tranquil peaceful stay. Friendly staff. Owner is fabulous.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Michelle,
It was awesome to meet you, and we are looking forward to your next visit.
The owner send her greetings as well.
Rina
Hendrik C - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, hartlike atmosfeer. Kindervriendelik met baie aktiwiteite in die omgewing.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeiemiddag Hendrik
Dit was 'n plesier om julle op Sabaan te ontvang!
Hoop daar is nog baie kuiers by ons in die toekoms, ons ontvang julle graag weer.
Mooi bly,
Rina
Lerato L - Jan 2021
Algehele gradering
We had a awesome time.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thank you, Lerato, for your kind review. The road is definitely going to be further upgraded, as soon as the summer rains have stopped. We trust that with your next visit, you will be satisfied with the changes still to be made. Keep well.
Stephanie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie en baie vriendelike mense.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is besig om te kyk na al die storte op die oord, en sodra as wat die reenseisoen verby is, gaan ons verdere opgradering op die 1.2 km grondpad doen. Ek glo as julle weer kom kuier, dit gemakliker sal wees.
Akhona T - Des 2021
Algehele gradering
Had a good time.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dear Akhona.
Thank you for your stay with us, as well as your appreciated review.
Hope to see you again in 2022.
Kind regards
Rina
Lianda P - Aug 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Wow. Baie dankie vir al daardie stêrre. Dit was net 'n voorreg om julle op Sabaan te hê, kom gerus gou-gou weer vir ons kuier.
Groete, Rina en Magda
Jorika L - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dit was heerlik om julle op Sabaan te hê, maak weer só!
Yvette D - Des 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thanks for your review, Yvette. We are still in the process of upgrading our road, but have to wait until after the raining season, before we can proceed. Keep well. Rina
Dawn G - Apr 2021
Algehele gradering
Fun filled holiday in the area.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Dawn
Thank you for the review. You booked one of our older Budget Chalets (8-sleeper).
All of the complaints could have been attended to, immediately, if we were aware of it. We have a maintenance team and would gladly have attended to any problems while you were on the resort.
It is only a 1.2 km gravel road. Unfortunately, your stay was in the raining season, and we had much more rain in the Lowveld than normal (even a cyclone).
We value your feedback, and with proper communication, your stay could have been a feast.
Keep well, Rina
Michanette L - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld! Vriendelikheid en vrede gewaarborg!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Michanette
Dit was regtig lekker om die seuns so te sien speel en hulleself te geniet. Ons hoop om julle sommer in die nabye toekoms weer te sien. Mooi loop, Rina.
Ernie B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Ernie
Dankie baie vir die terugvoer. Dis al ampertjies tyd dat julle weer moet kom kuier.
Bly veilig en gesond, mooi loop.
Rina
Carla O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie, Baie lekker !!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeiemore Carla,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly dat julle dit so geniet het en hoop om nog baie kuiertjies vorentoe saam julle te kan ervaar.
Dit was regtig 'n voorreg om julle by ons te hê.
Mooi loop,
Rina
Itumeleng Abram G - Jan 2020
Algehele gradering
It was fine.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Thank you Itumeleng, what a pleasure it was accommodating you and your family at Sabaan, with pleasure I can say the dirt road will be fixed fter the rain season.
Greetins
Magda
Victor N - Des 2020
Algehele gradering
It's a friendly resort even when traveling with kids.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Victor
It was GREAT to have you and your family on the resort ! Hoping for another visit soon ....
Keep well and safe,
Rina
Elrista G - Des 2020
Algehele gradering
Lekker speelplek vir kinders.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeiemore Elrista
Baie dankie vir jou oorsig, ons het die mooiste uitsig, nê !
Ons het die eerste gedeelte van die pad reeds opgegradeer en sodra die somerreëns verby is, gaan ons nog aandag aan die pad gee. Ons is ook in die proses om die binne gedeeltes van die chalets te verf en mooi te maak, en hoop met jul volgende kuier, dat julle lekker verras gaan wees met die veranderinge. Laat dit goed gaan en bly gesond.
Groete Rina
Waldo D - Jan 2020
Algehele gradering
Was lekker vir die kinders om te speel en te swem asook lekker rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goieie dag Waldo
Baie dankie vir julle lekker kuiertjie by Sabaan, ons is tans besig om die plekkies op te gradeer.
Ek glo met julle volgende besoek gaan julle dit sommer meer geniet.
Groete
Magda
Elmarie V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, rustig en veilig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Elmarie
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om nog baie kuiertjies saam julle te hê vorentoe.
Groete,
Tannie Rina
Pontso M - Sep 2020
Algehele gradering
We made it work for us, not what we were expecting.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Good Morning Pontso
Thank you for your honest review. Unfortunately you book one of our older chalets. We are in the process to upgrade these chalets, as well as the dirt road, and hope that with a next visit you will be impressed.
Kind regards
Rina
Margaret B - Nov 2020
Algehele gradering
It was fine.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dear Margaret,
Thank you for your visit to Sabaan and your honest review. We are sorry that Sabaan was not what you expected.
Keep well,
Rina
Brenda L - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens. Baie lekker. Ek sal weer gaan.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Brenda,
Baie dankie vir julle lekker geselsies en vriendelikheid hier by Sabaan, ons sien baie uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom en te akkomodeer.
Groete vir almal asseblief.
Magda
Happy W - Okt 2019
Algehele gradering
Our stay at Sabaan was superb. Would love to go back again soon.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Good day Happy,
What a pleasure it was having you at Sabaan, we are looking forward to your next visit soon.
Greetings,
Magda
Suzette G - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Suzette
Baie dankie vir jul keuse om the kon kom ontspan by Sabaan, dit was so lekker om julle hier te kon huisves, ons sien so uit daarna om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete
Maga
Jacqueline Nienaber N - Sep 2019
Algehele gradering
Sal weer.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Jackie,
Baie dankie vir julle kuiertjie hier op Sabaan, kom kuier gerus weer en geniet die stilte wat jy hier op Sabaan ervaar.
Groete,
Magda
Nellie P - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, stil. Net die plek om jou batterye te herlaai.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Ons by Sabaan sien daarna uit na julle volgende besoek.
Groete
Magda
Louisa B - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was amazing! Magda en Doempie, dankie vir jul gasvryheid. Sien julle gou weer.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Louisa,
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en die bonus was om julle te kon akkommodeer hier by Sabaan Vakansie Oord. Ons sien so uit daarna om julle en jul familie en vriende hier te kan verwelkom.
Groete,
Magda
Benita D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en vredevolle oord!
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Benita
Wat 'n heerlike tydjie was dit nie vir ons hier van Sabaan om julle hier te kon akkommodeer nie, veral die pragtige kindertjies. Ons sien so uit na julle volgende kuiertjie hier by Sabaan, ek gaan jou voorstel deurgee aan die eienaars inverband met die speelpark en moontlik met julle volgende besoek is daar meer vir kleintjies onder 3 jaar.
Groete
Magda
Sarah-lee M - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspannend.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Sarah-Lee,
Baie dankie vir julle kuiertjie hier by ons op Sabaan. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom om die rustigheid weer te kan inasem.
Groete
Magda
Elrike B - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige, goed toegeruste verblyf in 'n pragtige omgewing.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Elrike
Baie dankie dat julle Sabaan besoek het en ek is so bly julle het die kuiertjie hier so geniet. Ons streef altyd daarna om ons gaste met toewyding en liefde te ontang. Ons hier by Sabaan sien baie uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom, want hier word ons nie net vriende nie maar familie.
Groete
Magda
Dirk B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Dirk
Dit was so lekker om jou, jou vrou en die hondjie hier te kon akkommodeer. Die pad dorp toe lyk nou weer beter.
Julle moet asseblief julle klein kinders die plekkie kom wys, hulle sal die rustigheid om die speelpark baie geniet.
Lekker dag
Magda
Mark H - Jul 2019
Algehele gradering
In between the fields up in the mountains; a silent and basic place to stay.
Marisa B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Marisa
Wow dit was so lekker met julle hier by Sabaan, ek glo julle het dit so geniet. Ons kan nie wag vir julle volgende kuiertjie
nie.
Hoor gou weer van julle.
Groete,
Magda
Bianca P - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi rustige plekkie sentraal van als. Lekker naby aan Sabie en Hazyview. Baie vriendelike personeel.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Bianca
Baie dankie vir julle besoek hier by Sabaan, dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer. Ons gaan die pad herstel net na die reen seisoen teen einde Maart 2020. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te kan aakkommodeer.
Groete
Magda
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Mariette B - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik en baie lekker plek om net te rus.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Mariette
Baie dankie vir julle besoek en positiewe terugvoer, dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer.
Ons sien veseker daarna uit om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete,
Magda
Dennis D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Dennis,
Baie dankie vir julle kuiertjie hier by ons, Dit was so lekker om julle hier by ons op Sabaan te kon verwekom en
ons sien baie uit daarna om julle weer hier by Sabaan te verwelkom.
Groete,
Magda
Nicu M - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome shaded garden with great views, sunk in tranquility and pleasantly tuned by bird sounds.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Good day Nicu
Thank you for the visit at Sabaan Holiday Resort, it was a pleasure having you and your family here and we are looking forward to your next visit.
Greetings
Magda
Sarette N - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Sarette
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was vir ons by Sabaan baie lekker om julle hier te kon akkommodeer.
Groete,
Magda
Nicole R - Aug 2018
Algehele gradering
Ideale plek om te vergeet van die stad se lawaai. Baie oulike en rustig plek die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Nicole,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Dankie ook vir julle
vriendelikheid met sulke gaste kan ons net voortbou.
Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete
Magda
Kobus B - Mei 2018
Algehele gradering
Goed geleë.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Shelley,
Wat n voorreg was dit nie om julle hier by ons te kon akkommodeer nie, julle vriendelikheid was so aansteeklik.
Ons glo ons sien julle gou weer hier by Sabaan Vakansie Oord.
Vriendelike Groete,
Magda
Lucinda S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik, rustig en still, maar genoeg vir kleintjies om te doen - heerlik!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Lucinda,
Wat 'n voorreg was dit nie om jou weereens hier by Sabaan te kon verwelkom nie, en om deel te kon wees van jou reis terug in tyd en dat dit vir jou so spesiaal was.
Ons sien uit daarna om jou weer hier te kan akkommodeer.
Groete,
Magda
Puseletso M - Nov 2018
Algehele gradering
It is nicely located for adventure lovers.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Good day Puseletso,
Thank you for making the choice to stay at Sabaan Holiday Resort.
We are looking forward to accommodating you again.
Greetings,
Magda
Mariska M - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die diens baie goed.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Mariska
Wat n eer was dit nie vir ons om julle hier te kon akkommodeer nie, julle was soos familie.
Ons sien baie uit daarna om julle weer hier by Sabaan te kan verwelkom.
Groete
Magda
Tshifhumulo T - Apr 2018
Algehele gradering
I had a wonderful stay.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Good day Tshifhumulo,
Thank you for visiting Sabaan Holiday Resort it was a pleasure to host you and the children. Just a quick note the old fashioned furniture is the proud of Sabaan and our trademark, we are a affordable familie Resort and not star rated. We are in the proses to upgrade our bathrooms. I am sorry about the road we are working on it now. Please feel free to visit us soon.
Greetings,
Magda
Bastiaan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige en gemaklike atmosfeer.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dit was vir ons n groot plesier om julle hier by ons te kon verwelkom, julle is altyd weer welkom.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Ben R - Jun 2018
Algehele gradering
Okay, basies, maar goeie waarde vir geld.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Ben
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by Sabaan Vakansie Oord te kon akkommodeer.
Ons is tans besig om 'n Venue te bou en ook om aan die pad te werk. Ek glo met julle volgende besoek gaan dit gereed wees. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete
Magda
Gezina T - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf in aangenaam.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Gezina, dankie vir jou terugvoer ons werk tans aan die pad. Ons is in die proses om die kleiner aanwysings borde te vervang met groter aanwysings borde.
Groete
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Janet H - Aug 2017
Algehele gradering
Kon lekker recharge.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe reaksie. Ons is bly dat jy hier kon kom herlaai in ons pragtige rustige plek. Sien uit daarna om jul weer hier te ontvang.
Coleen
Andre B - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike rustige atmosfeer.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Andre, baie dankie vir die alle die sterretjies en die resensie. Dit was so 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier by ons in die toekoms.
Vriendelik groete.
Daphne
Hermanus W - Sep 2017
Algehele gradering
Ontspanne en rustig in pragtige omgewing.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir jul terugvoering. Dit is vir ons net 'n voorreg om ons rustige plek met julle te kon deel. Ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang. Ons werk aan die toegangspad.
Sabaan groete
Hein D - Jul 2017
Algehele gradering
Veilige gesinsbestemming met baie rus geleentheid.
Lees meerBrian C - Apr 2017
Algehele gradering
Clean, entertaining for the kids.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Brian,
Thank you for the wonderful review and rating, we really appreciate it. It is so lovely to have such awesome guests and we are looking forward to your next visit. The road is on our priority list to be fixed.
Kind regards,
Daphne
Carin B - Apr 2017
Algehele gradering
Huislik.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Carin,
Baie dankie vir u resensie en gradering ons waardeer dit baie. Dit was so 'n plesier om jull as gaste by Sabaan te he en sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Potego M - Nov 2017
Algehele gradering
Nice and quiet place, good for relaxing. It's a place to be if you want a quiet place.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dear Potego,
Thank you so much for your rating. We loved it to accommodate your group, please give them all some Sabaan greetings. Keep well.
.
Kind regards
Rina
Mare V - Sep 2017
Algehele gradering
Ontspanend, vriendelik en behulpsaam.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was net so aangenaam om jul hier te kon ontvang. Kom kuier en ontspan gerus weer hier. Vriendelike groete
Coleen
Willie L - Feb 2017
Algehele gradering
Nat maar lekker.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Willie
Baie dankie vir jou resensie en ster gradering. Ek waardeer jou kommentaar opreg.
Dit reën nog een strook deur vandat julle terug gegaan het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Hendrik D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was lekker rustig dankie.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Hendrik,
Baie dankie vir jou positiewe terug voer, dit was net n voorreg vir ons by Sabaan Vakansie Oord om julle hier te kon verwelkom.
Ons sien uit na n volgende keer dit is altyd lekker om positiewe mense te onvang wat die wegbreek kans dan net geniet.
Pieter F - Mei 2017
Algehele gradering
Great en baie rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hello Pieter, baie dankie vir die pragtige resensie en gradering. Ons toon groot waardering. Ons sien werklik uit na jul volgende besoek op Sabaan oord. Vriendelike groete. Daphn
Daniel B - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Goeie daag Daniel.
Baie dankie vir jou opmerkings oor Sabaan. Ons kan getuig dat ons besig is met opgradering en regstellings van die Oord.
Ongelukkig het Sabaan nie genoegsame staf om gratis skoonmaak aan te bied nie aangesien daar 25 units is wat daagliks skoongemaak moet word.
Ons sien uit na 'n volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Hettie V - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir hierdie resensie. Ons waardeer dit baie. Intussen het ons heerlike reën gehad, wat wel help met die water beperking. Die oord is welerig en groen. Ons hoop om julle gou weer op Sabaan te sien.
Vriendelike groete.
Yolande M - Mei 2016
Algehele gradering
Dis 'n heerlike plek om te kom ontspan en weg te breek van elke dag se bekommernisse.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Yolande.
Ons waardeer jou resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Charl E - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker, veilig, netjies, stil en rustig en absolute wonderlike professionele bestuur!
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Charl, baie dankie vir die goeie resensie. Ons op Sabaan waardeer dit baie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Neill J - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik die atmosfeer was rustig en veilig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop ons sien julle weer hierdie jaar vir die vakansie.
Vriendelike groete.
Louis G - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig en sal weer gaan.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Louise,
Ons is besig met regstellings ens. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Koos V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Koos, vir die resensie. Ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer hierdie jaar op Sabaan te verwelkom.
Vriendelike groete.
Elizabeth P - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer op Sabaan kan verwelkom.
Vriendelike groete.
Celia L - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het die 2 nagte se oorslaap baie geniet.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Vriendelike groete.
Pierre V - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie netjies.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons het dit geniet om julle hier te he. Ons hoop ons sien julle hierdie jaar weer.
Vriendelike groete.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Arjan D - Des 2016
Algehele gradering
Baie swak.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Your comments have been noted. We apologize for any inconvenience caused, and we will rectify the complaint.
Benita A - Aug 2015
Algehele gradering
Was heerlik, gerieflik en veilig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskappie Benita. Ek hoop julle sal weer by ons kom kuier.
Groete,
Elmarie
Ina G - Jul 2015
Algehele gradering
Puik akkommodasie en puik diens.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Ina, baie dankie vir jou resensie. Ons almal op Sabaan waardeer jou komplimente opreg. Jammer dat ons nou terugvoering gee. Een resensie wat nie gesien is nie, ons vra om verskoning!
Wi-Fi is beskikbaar in die kantoor - net vir besigheid.
Groete, Daphne
Quenton D - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Quenton, baie dankie vir die resensie. Ons wag vir julle volgende besoek.
Vriendelike groete,
Elmarie.
Rudolf De Bruyn D - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Rudolf, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Almal op Sabaan wag vir julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Willie H - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker vriendelike mense, skoon en hulpvaardig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Willie, dit is altyd aangenaam om sulke goeie gaste hier op Sabaan te he. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Alson B - Jul 2015
Algehele gradering
Check the stars.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Alison. Thanks for the review! We are going to hold you to your promise! Kind regards, Elmarie
Andre W - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, geen rusverstoring nie.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Andre, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Kom gou weer kuier.
Vriendlike groete.
Danielle E - Apr 2015
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel nie.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die gradering. Jammer vir die resensie.
Vriendelike groete
Lesley M - Feb 2014
Algehele gradering
Beautiful and tranquil
Anna-belle E - Jul 2014
Algehele gradering
Het dit baie geniet en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Anna-belle, baie dankie vir die pragtie resensie en gradering van jou af. Dit was so aangenaam gewees om sulke wonderlike gaste op Sabaan te hê.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Ford V - Mrt 2014
Algehele gradering
Pleasant stay
Marius M - Nov 2014
Algehele gradering
Stil, netjies en skoon.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Marius, baie dankie vir die resensie en die gradering.
Induna bied baie verskillende aktiwiteite vir die jeug.
Sabaan probeer om almal gelukkig te hou.
Vriendelike groete
Daphne
Deon R - Jan 2014
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Lekker!
Jolene C - Des 2014
Algehele gradering
Very peaceful
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Jolene,
Thank you for your review. We are currently working on upgrading the facilities.
Regards.
Daphne
Nhlahla S - Aug 2014
Algehele gradering
Good
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Nhlahla,
Thank you for this positve reiew and rating. Hope to see you again in the near future.
Greetings from Sabaan.
Daphne
Bryan B - Mrt 2014
Algehele gradering
Relaxing and a wonderful place to unwind.
Wessel V - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Middag Wessel, baie dankie vir jou gradering en resensie. Ons sien uit na jou volgende besoek hier op Sabaan.
Vriendelike groete
Daphne Whitehouse
Werner V - Jun 2014
Algehele gradering
Baie effektief en goeie waarde vir geld. Perfek geleë vir die besoek aan die Laeveld.
Lees meerSabaan Guest Farm se terugvoer
Middag Weerner, Baie dankie vir die goeie resensie en gradering. Dit is so lekker om sulke goeie mense hier te he en ons sien uit na jul volgende besoek hier op Sabaan.
Vriendelike groete,
Daphne
Elanie B - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n ontspanne atmosfeer!
Franscois N - Jul 2014
Algehele gradering
Goed!
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Francois, Thank you for this review an rating. It was so good to have youstay here aat Sabaaan.
Looking forward to your stay.
Kid regards
Daphne
Dez R - Mrt 2014
Algehele gradering
Enjoyable Stay
Hannes B - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam vriendelike behulpsame diens, en baie rustig.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Hannes,
Baie dankie vir die resensie en die gradering. Tans is Sabaan besig met opgradering.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete. Daphne
Selelo Dina L - Jul 2014
Algehele gradering
Average stay
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Hi Selelo, thank you for the rating. We are looking forward to seeing you here in the near future. Greetings from Sabaan. Daphne
Lindie L - Aug 2014
Algehele gradering
Was ver uit Hazyview.
Sabaan Guest Farm se terugvoer
Lindie, baie dankie vir resensie en gradering.
Ons is tans besig om aan die pad te werk.
Sien uit na jul volgende besoek.
Vriendlike groete, Daphne
Hilary H - Mrt 2014
Algehele gradering
Satisfactory overnight stop
Adriaan L - Jan 2014
Algehele gradering
Middelmatig.
Magda O - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Eddie B - Sep 2013
Algehele gradering
Baie mooi daar en rustig.
Amanda S - Aug 2013
Algehele gradering
Great
Neo S - Jul 2013
Algehele gradering
Friendly staff, very welcoming, a home away from home. wonderful experience.
Lees meerRia B - Mei 2013
Algehele gradering
Fabulous
Tebogo M - Nov 2013
Algehele gradering
Beautiful and friendly
Frauke H - Sep 2013
Algehele gradering
Can strongly recommend!
Tsakane M - Jul 2013
Algehele gradering
I had a great stay
Roline H - Des 2013
Algehele gradering
Had a wonderfull stay, all staff is very friendly
Marinda L - Mei 2013
Algehele gradering
Heerlik uitgerus tussen die Piesangplantasies
Ellanie S - Apr 2013
Algehele gradering
Awsome!!!
Ketso M - Sep 2013
Algehele gradering
Very beautiful place to relax and unwind.
Gary H - Sep 2012
Algehele gradering
Very pleasant
Tonic M - Okt 2011
Algehele gradering
Highly recommended
- Kapasiteit: 109 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang