Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabaan Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Maritza B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Plek is lekker geleë tussen Sabie en Hazyview en naby die wildtuin. Baie stil. Langnaweek saam met gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mons V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustige kuier in die mooiste natuur. Sabaan is baie lekker geleë. Al is alles al aan die ouer kant, is alles baie skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly maar sal volgende keer langer bly. Ons het heerlik gebly! Marietjie is dié beste. Baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie was skoon en netjies. Omgewing is pragtig! Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Dankie Hannetjie, julle was 'n absolute plesier om hier te hê. Julle gaan definitief volgende keer langer kuier. Groete, Marietjie Sabaan

Jannie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Verblyf baie geniet, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A home from home, good old fashioned value for money holiday. The cottage was clean, comfortable and well-equipped. The communication and directions were great, and we were welcomed by friendly, helpful staff. The owner is involved on a daily basis. The resort grounds are well-maintained, and each chalet has private parking. The facilities for a large function are great, and the views are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hallo Mike, thank you for your reply. We do our best to make every guest feel welcome and looked after. Thank you for your special feedback. You and your wife were only the biggest pleasure to have here at Sabaan guest farm. We do hope to see you back soon for many more visits. They are at this moment, busy with the road. Warmest of regards, Marietjie, Sabaan

Christelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die ligging was ongelooflik mooi. Ons het heerlik gebly en die diens was uitstekend. Heerlik gebly. Alles tot jou beskikking. Wonderlike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Christelle Baie dankie vir julle vinnige kuierjie hier op Sabaan, julle was 'n plesier om hier te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete Marietjie

Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker. Het baie lekker gekuier en die uitsig was 'n baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Quintin, ons begin aan die pad werk einde Mei. Die hele opdraande word met plaveisel uitgele. Ons gee definitief aandag aan die ander goedjies, veral die braaier. Hoop julle kom kuier gou weer.

Tanja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese wegbreek by Sabaan. Sabaan is beautiful! Die plek word baie goed onderhou en die eenheid was baie netjies en skoon. Ons het ons lang naweek vreeslik geniet en sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bigboy N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

It was cool and amazing. The host was lovely and welcoming. We love everything about this place, the pool, trees, and the workers are helpful, especially the woman who opened the gate for us. Keep it like that. We are coming back soon. My wife can't stop talking about you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
BigBoy, Thank you for your kind words. We strive to make every guest feel welcome and very special here at Sabaan. See you soon for another visit. Warm regards, Marietjie

Angela H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties! Ontspannend. Onvergeetlik! Dit was baie lekker daar. Die uitsig was verskriklik mooi en die plek is puik besorg met goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sabaan Guest Farm
Hi Angela, thank you for your lovely review. It is always the biggest pleasure to welcome our guests here at Sabaan. We do hope to see you and your beautiful family again soon for your next visit. Kindest regards, Marietjie Sabaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 109 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf615701766782fd4f15df36cc1bcd124805e3d1796b16a33b539fb63c7440f11fd8765e3c41c80e57553d3384a8753ab710c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.043164 30.984493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang