Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sababa Beach House

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Xylia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ek kon ontspan en alles wat nodig is, is daar en in werkende toestand. Baie skoon. Een van die beste plekke waar ek al gebly het. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Veilig en pragtige natuur. Shelly Point is veilig, skoon en daar is pragtige natuur rondom die area. Daar's baie walvisse en dolfyne. Sababa huis is gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa S
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Enjoyed our stay, host very helpful and situated close to the beach. Enjoyed our. Our stay was pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Glad nie goed nie. Die plek is nie geskik vir bejaardes. Daar is trappe na kamers en badkamers wat steil is en dit het eers bekend geword na die betaling. R650 is gevra vir diensfooi, niks is skoon gemaak. Alhoewel dit skoon voorkom, kan jy sien dit word net voorlangs gedoen. Onder die bed was spinnerakke en die bad het wurms in gehad. Hoekom die diensfooi vir 2 nagte?

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kobi
Sababa Beach House
I don't speak Afrikaans. Can you please send it in English?

Bianca G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Gerieflik en goed toegerus. Netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak van die plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobi
Sababa Beach House
Goeie more Bianca , Baie dankie vir hierdie goeie gradering. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om jou verblyf by ons te hersien en ons is bly dat julle die kuier by Sababa geniet het. Ons hoop om jou binnekort terug te kan verwelkom. Vriendelike groete, Sharon

Annique B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2022

Was veilig. Was veilig en rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Kobi
Sababa Beach House
Hi Annique, Baie dankie vir jou terugvoering. Die eenheid is nou onder nuwe bestuur. Ons sal jou graag terug wil nooi om daardie 3 sterre in 5 sterre te verander. Boek gerus weer. Groete, Sune

Cobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Would recommend, hoping for less noisy neighbours next time around! Enjoyed the location, outside braai was nice, space was well equipped! Would recommend, next door was a little noisy, but other than than that good value for money. You can hear the ocean from the house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobi
Sababa Beach House
Dear Cobus, I'm glad you enjoyed your stay. I'm sorry that your neighbours were a bit noisy. We don't often have the 2 units rented out at the same time. Unfortunately, you were a bit unlucky to get to stay next to a noisy group. When you book next time, tell me you want a weekend when you have no neighbours next to you! Stay well, Cilla

Emilio W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Die moeite werd. Vanaf aankoms by verblyf het ons tuis gevoel, als was verwelkomend vanaf begin tot en met einde.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobi
Sababa Beach House
Hi Emilio, Baie dankie vir jou terugvoering op jul verblyf te Sebaba. Die eenheid is nou onder nuwe bestuur en ons wil jou graag nooi om weer te kom kuier om daardie 4 sterre, 5 sterre te maak. Boek gerus weer. Groete, Sune

Marcio M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2019

'n Lekker en rustige wegbreek in 'n rustige en vriendelike woonbuurt, 2 minute van die strand af. Ek sal hierdie strandhuis beslis aanbeveel vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek. 5 minute se stap van die Shelley Point Hotel af, en ek sal die wildrit wat die hotel bied, aanbeveel. Baie veilig en bure is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobi
Sababa Beach House
Hi Marcio, Thank you for your review. We value guests' feedback as it gives us reason to improve. The unit is now under new management and we would like to invite you to come and stay at Sebaba again during your next holiday. Kind regards, Sune

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Townhouse-keerom 16, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20b186564df11947daeba5701d96f3f44917dade0b169be6a228a2e6290b3de9e9805724adcab8803bad0c60cefb2eae2557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 16 Townhouse Close Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.7049723091 17.969378458581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang