Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sababa Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alana A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great! The stay was lovely and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Thomas was so gasvry. Rustige area en veilig. Mooi see uitsig. Ons het heerlik gekuier ongeag van die storm, reën en wind wat die tuinroete getref het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlike gesinsvakansie by Sababa Holiday Home. Ons het 'n heerlike tyd in Kleinbrak gehad. Thomas was 'n vriendelike en gasvrye gasheer gewees. Ons kan Sababa Holiday Home vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Dit het gevoel soos my eie familie se vakansiehuis (nie dat hulle een het nie). Die gashere was altyd baie vriendelik en bereid om inligting te deel - hulle het gereeld gebel met inligting oor wat, waar in die omgewing gebeur. Sababa is baie sentraal geleë tussen Mosselbaai en George. Knysna en selfs Oudtshoorn is 'n gemaklike daguitstappie ver. Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Sababa Holiday Home
Leon, dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle te ontvang en te kon sien hoe julle ons unieke omgewing verken en geniet. Dit het vir ons gevoel of die familie kom kuier het. Die braai daar bo by jou op die dek was tops en beide ek en Michael was baie gemaklik om met julle te kuier. Die Truter gesin is pragtig en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Pragtige jaar vir julle. Thomas en Michael, Sababa Holiday Home, Klein-Brakrivierstrand.

Jan M
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Aangenaam, kan selfsorgeenheid aanbeveel. Die verblyf was aangenaam. My dogter en skoonseun het 'n klein hondjie en die plekkie was dierevriendelik soos ons versoek het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelyn J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Peaceful environment, it is definitely a place for a getaway weekend. Very relaxing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Peaceful,. Perfect stay. Will definitely go again with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie dankie aan Thomas en Michael. Julle was baie goeie gashere. Julle is tops. Die kuier was baie lekker gewees. Baie vriendelike eienaar van Sababa Holiday Home, baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Sababa Holiday Home
Baie dankie Joey. Dit was baie aangenaam om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete Thomas en Michael.

Jolandi K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig, veilig, netjies en gasvry. Voel soos 'n oase netjies, rustig, home away from home, vriendelik en veilig. Oom Thomas en Michael is ware gashere en gaan uit hul pad uit en doen baie moeite om mens tuis en welkom te laat voel. Baie dankie vir alles. Julle voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Sababa Holiday Home
Thank you so much Jolandi, for the 5 out of 5 review. It was great to host you for a month. You were ideal guests and took great care of Sababa Holiday Home, especially during my absence I could travel with surety and without worrying about home. Thank you for also giving attention to Lilly and Star, my dogs. I trust you are now settling into your new home and you will now enjoy our beautiful and peaceful Kleinbrak area on a permanent basis. We met as strangers, and part as a family. I also thank Michael, my right hand, for being there and making sure your stay is relaxing. Take care. Thomas Campher Sababa Holiday Home Klein-Brakrivierstrand

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc436f63c23ac1c9c3759b4216a77232fe54e87138289dc9d871fd0ac064f25bb71963509b9e9f748a07f373cb9d907296811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 13 Robertson Street Little Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0875056 22.1490993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang